Jump to content

JISLAAIKIT!!!!!!!


Sammajoor

Recommended Posts

Sammajoor' date=' Dit lyk my jy sal maar jou bicycle moet intrade op 'n help-my-trap....Evil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20Smile[/quote']

 

Is jy Nomad?????
Link to comment
Share on other sites

Die M en Oom H kom Argus toe!!!!! Gaan ons eerste "race" wees in twee jaar. Ons het vir die hele jaar omtrent niks gery nie. Ons het Sondag so 10km gaan ry en die afgelope twee oggende 4 uur opgestaan en so 3/4 uur op die spinners ge-idle.

 

Jis maar op ons gevorderde ouderdom is dit donners moeilik as jy die klein "edge" wat jy gedink het jy het verloor het. Ons moet maar net aanhou en die inetsiteit verhoog want ons gaan 5600km ver vlieg Kaap toe vir die event en dit gaan ons donners baie geld kos!!!!!!!

 

 

 

H daai klein edge wat jy van praat het ek nog nooit gehad nie  nou moet jy weet hoe moeilik dit vir my is.  Maar ja ek moet begin oefen  BAIE OEFEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

 

 

Ja daarmee moet ek saamstem dit sal help as jy begin oeffen!!!!!ClapClapClap

 

Sammajoor reken my mos noudie aand as ek erenstig begin oefen en hy oefen niks dan sal hy my nogsteeds wegryWinkWink, hy wil my n wettenskap aangaan of met die Argus of met volgende jaar se 94.7.

 

Wat dink julle daarvan moet ek die aanbod aanvaar of nie. Ek is nie bang vir n challenge nie, ons vrouens het nie ''egoes'' wat daaronder kan lei nie.LOLLOLLOL
Link to comment
Share on other sites

Samajoor. Jy moet net vroeg in die oggend opstaan en die fietsie gaan ry. So lank en so ver jou tyd jou toelaat. Hoe vroeer jy opstaan, hoe langer kan jy ry. Great oefen program ne. Jy moet nie train soos Bliksempie swat vir die eksamens nie, want duidelik werk dit nie.Big%20smile

Link to comment
Share on other sites

Die M en Oom H kom Argus toe!!!!! Gaan ons eerste "race" wees in twee jaar. Ons het vir die hele jaar omtrent niks gery nie. Ons het Sondag so 10km gaan ry en die afgelope twee oggende 4 uur opgestaan en so 3/4 uur op die spinners ge-idle.

 

Jis maar op ons gevorderde ouderdom is dit donners moeilik as jy die klein "edge" wat jy gedink het jy het verloor het. Ons moet maar net aanhou en die inetsiteit verhoog want ons gaan 5600km ver vlieg Kaap toe vir die event en dit gaan ons donners baie geld kos!!!!!!!

 

 

 

H daai klein edge wat jy van praat het ek nog nooit gehad nie  nou moet jy weet hoe moeilik dit vir my is.  Maar ja ek moet begin oefen  BAIE OEFEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

 

 

Ja daarmee moet ek saamstem dit sal help as jy begin oeffen!!!!!ClapClapClap

 

Sammajoor reken my mos noudie aand as ek erenstig begin oefen en hy oefen niks dan sal hy my nogsteeds wegryWinkWink' date=' hy wil my n wettenskap aangaan of met die Argus of met volgende jaar se 94.7.

 

Wat dink julle daarvan moet ek die aanbod aanvaar of nie. Ek is nie bang vir n challenge nie, ons vrouens het nie ''egoes'' wat daaronder kan lei nie.LOLLOLLOL
[/quote']

 

Gaan ons R5000 daarop sit???????

 

Ek is nie bang nie wel net vir spinnekoppe en my maLOLLOLLOL
Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...
Sammajoor' date=' Dit lyk my jy sal maar jou bicycle moet intrade op 'n help-my-trap....Evil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20SmileEvil%20Smile[/quote']

 

Is jy Nomad?????

 

Sammajoor is weg, Flying Cheetah is hoog en Nomad is op pad Greater Kuduland toe!
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout