FARMBIKE Posted September 15, 2011 Share Event Name: Matjiesfontein 300 MTBWhen: 14 October 2011 - 16 October 2011Where: Train Station, Wellington, Western CapeCategory: MTBKontak asb vir Annamarie by Adventure Cycles direk by onderstaande e-pos of Tel nommer. Adventure Cycles – Matjiesfontein 300 MTB (3 dag rit)awium@adventurecycleswell.co.zaDatum: 14 – 16 Oktober 2011 Goeie oefening vir die wie gaan deelneem aan die Wines2Whales en die Double Century ! Ons beplan ’n privaat, maar ge-organiseerde geleentheid vir slegs 25 fietsryers.(mans en vrouens is welkom) Dit is nie ’n resies nie maar eerder ’n uitdaging. Geniet en Voltooi. Jy gaan die geleentheid kry om lekker afstand en tyd in die saal te spandeer, terwyl jy die Karoo ervaar op jou fiets. Vinnige ryers sal toegelaat word om voor-uit te ry. Ons ry trein tot op Matjiesfontein ! Roete: Matjiesfontein - Katbakkies-pas Cedarberge - Ceres - Wellington NB Daar is slegs 15 plekke oor! Baie belangrik: Daar gaan slegs in die basiese behoeftes voorsien word. Slaap in jou tent op ’n plaas en kuier om die kampvuur. Mans en vroue wie wil deelneem moet fiks genoeg wees vir hierdie afstande. (4-8 ure in die saal per dag) Inskrywings Fooi: R1200,00 per fietsryer. Betaalbaar so gou moontlik. Jou betaling verseker jou plek. (kos en slaap plek ingesluit) Geen laat betalings of inskrywings. Moet ouer wees as 18. Inskrywings fooi sluit in jou trein kaartjie, kos, ens. Dag 1 =68Km. Dag 2 = 110Km Dag 3 = 120 Km Volledige info, oor roetes, tye en verblyf en kos sal aan jou ge-mail word. awium@adventurecycleswell.co.za (082) 857-3180Go to Event Page Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now