Jump to content

2012 Scott spark 40 vs 2012 Merida 96cf xt


Chum lee

Recommended Posts

Hi ek soek n nuwe mtb moet kies tussen die Spark 40 en die Merida 96 xt.

Die Spark weeg 11,8kg en die Merida 12.1kg.Ek gaan die brieke verander na shimano xt.

Nie een van die twee fietse het nou xt brieke op.

Die Spark het n alloy frame en die Merida n carbon frame maar is nie vol carbon.

Die prys verskil is +- R3500.00 meer vir die Merida.

Die Scott het n Rock Shock RebaRL 120mm travel en Merida n Fox shock 100mm travel.

Wat die groupsets betref is daar baie min verskil,beide die mtbs sal vol xt groupsets het na die

upgrade.

Link to comment
Share on other sites

Ek ry 'n Merida 96 2000D Carbon, love it. Het hom al geupgrade en hy steen nou so net bo 10kg. Die suspension is great.

Link to comment
Share on other sites

Die merida is n baie nice fiets ,maar kry n goeie deal op die scott.

Hulle gaan dit tubeless maak en tyres vervang en handelbar+seatpost+stem.

Dit behoort die scott nog n paar gram te spaar teenoor die merida.

Die merida moet ek nog ekstra betaal vir tubeless ens.

Ek dink beide fietse is baie nice net baie moeilik om te kies ,miskien bly dit tot

n persoonlike keuse.

Link to comment
Share on other sites

Wats die pryse op die twee?

Die scott gaan vir R20 000 en die Merida vir R23500 maar die merida is dan nie tubeless .

Die scott kry n ligter seatpost,stem,handelbar + tubeless

Link to comment
Share on other sites

Scott! Ek is scott mtb fan so my opinie is nie objektief :thumbup:

 

Volgens wat jy deurgee klink die scott anyway die beste keuse. Dit is my objektiewe mening :)

Link to comment
Share on other sites

Scott! Ek is scott mtb fan so my opinie is nie objektief :thumbup:

 

Volgens wat jy deurgee klink die scott anyway die beste keuse. Dit is my objektiewe mening :)

Ek het ook gedink die scott dit is n baie nice bike en ek dink goeie waarde vir geld .

Die merida het n carbon frame maar vir R3500.00 meer en die fiets weeg 300gr swaarder as die scott(alloy)

en tubeless gaan seker nog +-R650.00 eksrta kos by die merida

Baie mense se gaan vir die merida dit het n fox shock ,maar die Rock shock Reba is net so goed my opinie.

Link to comment
Share on other sites

The merida is a pure race bike

Scott was too until they moved towards the comfort side of things

the merida is a 100mm travel bike

the scott is 120mm

the meridas head angle is 71deg..bout the same as a road bike = very very sharp handling

the scott is laid back at 69 deg, slacker more stable slower reacting steering

the merida, theoretically behaves like a hardtail

the scott is the more comfortable one. trail orientated.

 

its your choice.

both good bikes.

 

as for the front suspension.

the reba out performs the Fox

the person who disagrees wishes he had a Reba

Link to comment
Share on other sites

The merida is a pure race bike

Scott was too until they moved towards the comfort side of things

the merida is a 100mm travel bike

the scott is 120mm

the meridas head angle is 71deg..bout the same as a road bike = very very sharp handling

the scott is laid back at 69 deg, slacker more stable slower reacting steering

the merida, theoretically behaves like a hardtail

the scott is the more comfortable one. trail orientated.

 

its your choice.

both good bikes.

 

as for the front suspension.

the reba out performs the Fox

the person who disagrees wishes he had a Reba

 

Baie dankie ,ek het besluit op die scott hoop dit is die regte keuse.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout