Jump to content

mavic aksiums


Conti

Recommended Posts

miskien kan J B hier help ,

op my nuwe fiets het ek mavic aksiums rims met die plat speke.

as ek nou vinnig ry(kan net vinnig as ek afdraande ry) en daar is n dwars wind, dan voel dit asof ek meer die wind voel en voor wiel meer onstabiel is.

ek gebruik dieselfde bande(continental gator skin)

kan die plat speke n effek he?

of verbeel ek my net?
Link to comment
Share on other sites

Jy verbeel jou nie. Ooglopend het plat speke groter oppervlak van die kant af, dus groter oppervlak vir dwars winde om teen vas te waai. Vandaar die gevoel wat jy ervaar. Is nog groter effek as jy met wiele ry wat "deep dish" is (kan nie nou op regte term kom nie) soos Zipp 404/808 ens.

Link to comment
Share on other sites

was ook my redenasie.

in PE met ons winde raak ek nou vir 1ste keer skrikkerig om vinnig teen afdraende af te gaan.

tx
Link to comment
Share on other sites

Jy verbeel jou nie. Ooglopend het plat speke groter oppervlak van die kant af' date=' dus groter oppervlak vir dwars winde om teen vas te waai. Vandaar die gevoel wat jy ervaar. Is nog groter effek as jy met wiele ry wat "deep dish" is (kan nie nou op regte term kom nie) soos Zipp 404/808 ens.

[/quote']

 

Dit is presies soos jy dit beskryf. Jy sal natuurlik geen verwysing na hierdie probleem in die bemarkingsbrosjure kry nie.

 

 

Die term wat jy soek is "deep section". Dishing is iets anders.

 

 
Link to comment
Share on other sites

JB, dankie vir regstelling. DEEP SECTION is die woord wat ek gesoek het. Weet "dishing" het iets te doen met die "angle" wat die speke loop aan die "drive" kant van die wiel (jis, om afrikaans te praat/spel as jy meestal engels skryf)

Link to comment
Share on other sites

so wat is die denke agter plat speke ipv die normale ronde speke?

of is dit net n gimmick?

 

JB, korrigeer my weer as ek verkeerd is, maar volgens my is dit maar meer van 'n "gimmick", deurdat die speke in elk geval in die "slipsream" van die rim en mekaar hardloop. So ek dink die voordeel wat jy van plat speke kry is minimaal. Dink ook hulle is nie so sterk as normale ronde speke nie.

Reg of verkeerd!?
Link to comment
Share on other sites

Conti

ek ry mook met Aksiums en die laaste paar oggende waai die wind nogals lekker.ek voel dit ook maar dis eger met die ruk winde.jy sal gewoonond raak daaraan.

 

WAARSKUWING aan al Gauteng ryers wat PE toe kom.los jou deep section by die huis want die wind waai lekker hier.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout