Jump to content

BigNine vs Stumpjumper??

CarlT

Recommended Posts

Hi, I am in desperate need of advice! I need to decide between the Merida BigNine team and the Stumpjumper S-works 29er. Help please!

Link to comment
Share on other sites

Have the Carbon Expert Stumpy 29er, this years model.

What a bike!!!!

You will not be sorry! It is an amazing bike.

Link to comment
Share on other sites

Best is to go and ride it, the Merida is very, very good, but I haven't ridden the Spez yet.

dankie, dis net moeilik om fietse te kry om te ry. ek sien jy ry die BigNine, nog glad nie spyt gewees nie?
Link to comment
Share on other sites

Have the Carbon Expert Stumpy 29er, this years model. thanks, is there a specific reason why you recommend the Expert instead of the S-works?

What a bike!!!!

You will not be sorry! It is an amazing bike.

Link to comment
Share on other sites

Have the Carbon Expert Stumpy 29er, this years model.

What a bike!!!!

You will not be sorry! It is an amazing bike.

thanks, is there a specific reason why you recommend the Expert instead of the S-works?
Link to comment
Share on other sites

dankie, dis net moeilik om fietse te kry om te ry. ek sien jy ry die BigNine, nog glad nie spyt gewees nie?

Ongelukkig is dit nie myne nie! Het die net een keer gery, dit was baie lekker. Dit het geen sideways flex nie, maar wel die flexstays wat 'n baie gemaklike rit gee. Die Merida het 'n laer BB as ander fietse, wat dit ook baie lekker handling gee. Ek het 'n Giant Alloy 29er so kan dit nie eintlik met ander vergelyk nie.

Ander sy van die saak is dat jy met 'n R50k++ budget 'n moerse lekker custom build kan opbou.

ek ry op die oomblik Merida se O.Nine, en moet se die flex stays werk soos 'n charm. maar sou jy se 'n mens mis sideway flex? ek het gelees van die BB, maar hoe presies maak dit 'n verskil?

ek het met die ouens by die shop gepraat, en hulle se hulle kan vir my die rear derailleur verander van xx na xt, omdat die xx dalk bietjie vinniger uitwear en vrek duur is, en dan dieselfde met die shifters. en as ek vir die team gaan, sou jy se ek moet die xx brakes hou, of ook xt toe verander? en wat anders sou jy voorstel?

se nou maar ek bou hom self op, wat sou jy voorstel?

Link to comment
Share on other sites

Merida = good value bike

Specialized = pedigree bike and well proved but you probably paying a bit more because of this

I just know too many guys who have had nurmerous cracked merida frames replaced to have confidence in them. Not saying specialized don't crack but this my perception

Link to comment
Share on other sites

ek ry op die oomblik Merida se O.Nine, en moet se die flex stays werk soos 'n charm. maar sou jy se 'n mens mis sideway flex? ek het gelees van die BB, maar hoe presies maak dit 'n verskil?

ek het met die ouens by die shop gepraat, en hulle se hulle kan vir my die rear derailleur verander van xx na xt, omdat die xx dalk bietjie vinniger uitwear en vrek duur is, en dan dieselfde met die shifters. en as ek vir die team gaan, sou jy se ek moet die xx brakes hou, of ook xt toe verander? en wat anders sou jy voorstel?

se nou maar ek bou hom self op, wat sou jy voorstel?

As jy van die Merida hou en XT parte wil he, is 'n goeie opsie om die R30 000 model te koop wat klaar vol XT is, en dan 'n stel lekker wiele te kry.

http://www.merida-bikes.com/en_za/bike/2012/14/MTB+Hardtail/Big.Nine+Carbon+3000-D

Lees hier oor wiele:

https://community.bikehub.co.za/topic/116783-light-weight-wheels-for-heavy-okes-29ers/

https://community.bikehub.co.za/topic/116275-scott-spark-pro-29-wheels/

https://community.bikehub.co.za/topic/116217-29er-wheels-weight/

https://community.bikehub.co.za/topic/116078-wish-list-29-er-wheels/

Custom build:

Raam R10k

Fork R6k

Groupset R8k vir XT

Wiele R5000+

Ander R6k

Lees maar bietjie rond op die hub, amper niemand stem saam nie, maar jy sal goeie advies kry

Link to comment
Share on other sites

Oky baie dankie vir jou moeite Janno! Waardeur dit. Sal bietjie rondlees, maar ek dink ek gaan vir die Team gaan, die xo groupset hou, en net 'n xt derailleur en xtr shifters opsit. En waarskynlik tubeless conversion en continentals opsit ( mountain en raceking). Dankie vir al die advies!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout