Jump to content

SA Ladies Cycling Team to NZ....Whats goi


Johnny B

Recommended Posts

  • Replies 212
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek is jammer Crux maar ek skrik nie' date=' ons het niks aan jou of die klub gedoen nie, so spinnekop se comments is deur die k@k en hy doen dit met alles wat daar ges? word deur Amoryn, en btw daar is geen verstand-houding, tussen jou en my suster nie SPIDEY!

[/quote']

 

Staan stil broek....jou baas is nie bang nie.  Vampiere kom net in die nag en dan is die Hub dood!!!
Jinne meisie.....jy's darrem maar aggressief die tyd van die maand?  Loop drink 'n yster pillietjie.

Dis tyd dat jy en daai sus van jou van julle crap, negatiewe, aggressiewe, kom ons val alles aan, moerige, ongeskikte perdjies afklim en wakker word die wereld skuld julle tweetjies niks.

 

Inteendeel.  As jy enigsins van 'n ordentlike opvoeding gehad het sou jy geleer het dat "met jou hoed in die hand kom jy ver in die land"

 

 

So ja Back to the toppic - Johhny het 'n goeie vraag gevra' date=' Chrissie is great, dink sy is een van die beste klimmers wat ons het, maar considering die tyd wat sy op haar fiets was laas jaar spandeer het is dit regtig regverdig om haar te stuur????
[/quote']

 

Ek dink sy het meer kilos ingesit buite seisoen as wat jy in die afgelope 3 jaar ingesit het?  Waar weereens.  Ek weet nie, so ek kan nie kommentaar lewer nie, kan ek???  KAN JY?? 

 

Wie sou jy in haar plek stuur?
Link to comment
Share on other sites

So Sammajoor, you also heard THAT one? Pity Juan v Heerden is not a selector... So what went wrong then??? Whatever happened to the criteria that riders get chosen on last performances? What about riders like Janine Binneman or Robyn de Groot or Arien Torsius??? It is one thing to race overseas, but funny how as soon as one rider excel, the thankless work the others had to do doesn't get mentioned??? In China ALL the work was done by Anke Moore and Robyn de Groot......???

Link to comment
Share on other sites

 

Wie sou jy in haar plek stuur?

 

Drop Anriette en vat vir CHERRY!!!!

 

ALL HAIL CHERRY!!!
Link to comment
Share on other sites

Drop Anriette en vat vir CHERRY!!!!

 

ALL HAIL CHERRY!!!
You can speak to her MANAGER...me...Jason
Link to comment
Share on other sites

So Sammajoor' date=' you also heard THAT one? Pity Juan v Heerden is not a selector... So what went wrong then??? Whatever happened to the criteria that riders get chosen on last performances? What about riders like Janine Binneman or Robyn de Groot or Arien Torsius??? It is one thing to race overseas, but funny how as soon as one rider excel, the thankless work the others had to do doesn't get mentioned??? In China ALL the work was done by Anke Moore and Robyn de Groot......???

[/quote']

 

Aggghhhh.....someone without a constand period AND with some knowledge on the subject.

 

Nice.  Clap
Link to comment
Share on other sites

NOw all we need is cherry to throw in the real story - the behind the scene politics - and we can have a constructive debate!! 

Link to comment
Share on other sites

Shucks, why not you might just as well! It is exactly the same principle. Hell, while we're busy lets put Cathy Carstens in the team as well!!! Oh, and Anke erlank!!!!

Link to comment
Share on other sites

But he bought a GPS!!!!!  Maybe he's looking for the gat in die draad, right next to the gate....

Link to comment
Share on other sites

Ja soos Cruxpearl het ons ook al 'n hele paar power cutts vandag gehad....Ek sal vriendelik wees met mense wat dit verdien, en ongelukkig is jy nie deel daarvan nie

Ons het lankal van ons perdjies afgeklim, en weet waaroor die lewe gaan, en dat niemand ons niks skuld nie - dis hoekom ons hard werk en alles waardeer wat ons het....unlike sommige mense

 

Ja sorry, ek ry fiets vir die fun, as ek wil ry dan sal ek, sy word betaal om dit te doen, ek nie!

 

Ek gee nie om wie hulle stuur nie, dis alles 'n klug spul waar daar geen standaard is oor hoe spanne gekies word nie!

 
Link to comment
Share on other sites

Drop Anriette en vat vir CHERRY!!!!

 

ALL HAIL CHERRY!!!
You can speak to her MANAGER...me...Jason

 

You wish!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Ja soos Cruxpearl het ons ook al 'n hele paar power cutts vandag gehad....Ek sal vriendelik wees met mense wat dit verdien' date=' en ongelukkig is jy nie deel daarvan nie[/quote']

 

Wil ook nie wees nie.  Tog snaaks dat in die 2 jaar wat ons kennisse is dat ek nie jou of Amoryntjie vriendelik gesien het nie en dat die algemene persepsie is op die Hub dat julle tweetjies net negatief is teenoor almal.  Ek gee LANKAL nie meer om wat wie dink van my nie.  Ek is die mees onpopulerste in die kolletjiesgat bende.  Noem my Dawie die d*#*% vir al wat ek omgee. 

Feit bly staan.  Ons is nie hier om 'n populariteit kompetiesie te wen nie.  Ons is hier om fiets te ry.....

 

 

Ons het lankal van ons perdjies afgeklim' date=' en weet waaroor die lewe gaan, en dat niemand ons niks skuld nie - dis hoekom ons hard werk en alles waardeer wat ons het....unlike sommige mense[/quote']

 

ClapClap

Dis nou die deel waar jy my verduidelik hoekom julle in ander klere ry terwyl daar vir julle kit en BIKES GEGEE is om mee te ry terwyl die res van ons ons EIE toerusting gebruik.........EN DIT OPPAS en nie deur ons gatte trek nie?  So much vir waardering......

Moenie eers dat ek BEGIN op waardering se definisie ingaan nie.  Shame.

Weereens.  Hoed in die hand.  Jy weet niks want jy is niks geleer nie!!!

 

Ja sorry' date=' ek ry fiets vir die fun, as ek wil ry dan sal ek, sy word betaal om dit te doen, ek nie![/quote']

True.

 

Ek gee nie om wie hulle stuur nie' date=' dis alles 'n klug spul waar daar geen standaard is oor hoe spanne gekies word nie!

 
[/quote']

 

Nou maar as jy dit weet.....en ervaar......al vir hoe lank......vir wat k%$ en kerm jy nou nog hier?  Dis dan 'n gegewe?

Ek sal jou s? hoekom.....WANT JY KAN!Clap

 

 
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout