Jump to content

The MTN OFM Classic


Agteros

Recommended Posts

1590 sal seker weer my anatomic hempie aan he. Ek gaan try seker voor aan die bondel wees wil n slag n voor smaakie he.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 173
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

1590 sal seker weer my anatomic hempie aan he. Ek gaan try seker voor aan die bondel wees wil n slag n voor smaakie he.

 

Verlede jaar het ek nie te hard gery op met die mtb race nie en baie voor getrek in die pad, maar ek was toe baie beter voorbereid as die jaar. Sal maar sien of die bene Sondag daar is...

Link to comment
Share on other sites

Wie weet hoe die pad gaan wees teen die 94km sin?

 

Blykbaar nie so rof nie, net bietjie langer. Ek sien daars 2 stewige klimme- verder kan ek nie sien dat dit taaier as die 94.7 gan wees nie. Maar ek sal jou ieder geval beter kan se Sondag om ongeveer 11uur :)

Link to comment
Share on other sites

Spring MTB ook in verskillende seedings weg?

 

Ja, daars gewoonlik so 3-5 groepe wat elk so 5min. uitmekaar wegspring. Hierdie is nou een ride waar 'seeding' nie 'n verskil maak nie, daars nie kans vir 'n bottelnek nie.

Link to comment
Share on other sites

Wie weet hoe die pad gaan wees teen die 94km sin?

 

Die groot verskil tussen die 94km roete van 2 jaar terug en hierdie jaar se 107km, behalwe vir die afstand, is dat hierdie jaar, soos verlede jaar, die klimme nader aan die einde is waar die 94km jaar se roete hulle aan die begin gehad het. Die roetes en profiles kan jy op OFM se site aflaai.

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir jul moeite , 2jaar terug was die laaste wat ek gery het, het omtrent 3:08 gery maar redelik op my eie daai dag eina krampe.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout