Jump to content

Ottosdal draf en trap 31 Januarie 2015


Vlakvark T

Recommended Posts

Miskien moet ek maar die Mtb tandem saamvat, klink my almal gaan die Mtb race doen?

Die mtb is baie lekker. Die wind kan jou nogal rondwaai op die pad. Die mtb het ook 'n verskeideinheid terrein: singletrack, plaaspad, graspolle, koppies en rock gardens (kleintjies).

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 54
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Die mtb is baie lekker. Die wind kan jou nogal rondwaai op die pad. Die mtb het ook 'n verskeideinheid terrein: singletrack, plaaspad, graspolle, koppies en rock gardens (kleintjies).

Baie graspolle[emoji6]

 

We are skipping it this yr.

 

But those going pack in an extra tube you'll find plenty people stranded with punctures. We always end up handing out our tubes. My tubeless has never let me dowm there but plenty folk riding pnp bikes and the 60km joins up with the 40km riders at some point.

Link to comment
Share on other sites

What a weekend. The route on the 40k was not so bad...nice and flat. 

The graspolle and huge holes in the ground at some times was very interesting.

 

According to my bikes "cateye", i did the 40k in 2:30:39

 

Will be back next year...

Link to comment
Share on other sites

Very nice week end, stayed with wonderfull people for R100 per person per night. The race was well organized, the wind was also very well organized, blew from the front out and back :eek:

Link to comment
Share on other sites

I did the 60 km mtb in about 2h50. The organizers must be doing something right, because the whole weekend of events draws huge participation each year. I must say I am amazed at the amount of entrants for the mtb event each year, regarding that Ottosdal is quite far from Gauteng, and, in my opinion, without being over critical, it is quite a boring route.

 

I know the main purpose of the event is fundraising for the local churches, but how about taking some of the profits and investing it back into the mtb event? I am sure the local livestock- and game farmers in the area will be more than willing to have some decent single track cut on their properties?  After all it is them and their community which benefits from a fundraising event like this. There's enough hills around Ottosdal to create some challenging and interesting mtb routes. A lot of mtb'ers these days demand more from an event than the simple dirt road, jeep track with the odd graspol in die hol stretch, type of events.

 

Come on organizers give us some decent trails, or we will be spending our money elsewhere in the future.

Link to comment
Share on other sites

Do the 60 km MTB in 2.42. Niks fout met die roete nie. Elke baan het sy eie uitdaging. Vrek daardie wegspring was vinnig - eerste 5 km n average van 28 km per uur. Maar die graspolle werk jou lyf maar die ergste is die aandhardloop - gelukkig net die 10 km gedoen en swaar gekry - MAAR VOLGEND JAAR IS EK TERUG. Medaljes baie mooi en goed georganiseer. Moet moontlik kyk na ander tipe tydhoustelsel (elektronies).

 

Kersie op die koek is daardie GRATIS massages na die mtb en die harloop. My lewe gered (veral na daardie 10 km nagren).  

 

Goed gedoem Willa, jy en al die ander organiseerders en helpers. 

Link to comment
Share on other sites

Rookie Zero and Sniffie......you guys must be riding a lot. Doing the 60k in 2:40's. 

 

Dammit man, ek doen die 40k in 2:30.....en dis op n "flat track". Well, my hat is of for you, well done. You are an inspiration to me, so that I can cycle more....and to get fit...haha

 

wel gedaan aan Willa en die Ottosdal gemeenskap, dit was 'n baie goeie event.

 

Sal volgende jaar terug wees

Link to comment
Share on other sites

Ek wil voorstel dat hulle die pad en Mtb op verskillende dae hou sodat mens altwee kan doen.  Sal nogal 'n goeie uitdaging wees om pad, Mtb en hardloop in een naweek te doen

Link to comment
Share on other sites

Die 40km se roete het verander van laasjaar. Omtrent 40% van die roete is nuut. Die koppie van laasjaar is nou 'n oopgroef myn dus kan die organiseerders nie veel daaraan gedoen het nie. Die vinnige tye kan ook aan gunstige weer toegeskryf word. Gewoonlik is die temperatuur nader aan 40°C as aan 25°C. Dit maak dit 'n perd van 'n ander kleur. Ek kan glad nie kla nie, die roete was goed gemerk, die uitdagings (opdraendes) het net gou genoeg gestop voordat jy moedeloos word en die waterpunte was meer as genoeg. Ek stem saam met Titan 29er, baie goeie event.

Link to comment
Share on other sites

Die 40km se roete het verander van laasjaar. Omtrent 40% van die roete is nuut. Die koppie van laasjaar is nou 'n oopgroef myn dus kan die organiseerders nie veel daaraan gedoen het nie. Die vinnige tye kan ook aan gunstige weer toegeskryf word. Gewoonlik is die temperatuur nader aan 40°C as aan 25°C. Dit maak dit 'n perd van 'n ander kleur. Ek kan glad nie kla nie, die roete was goed gemerk, die uitdagings (opdraendes) het net gou genoeg gestop voordat jy moedeloos word en die waterpunte was meer as genoeg. Ek stem saam met Titan 29er, baie goeie event.

Ek hoor daar is minder graspolle met die veranderinge aan die roete. [emoji6]
Link to comment
Share on other sites

Gen.....die graspolle was daar gewees hoor....of ek het hulle almal net raak gery. Sjoe, my agterwereld was seer van al die gestampery op die graspolle.

 

Maar nogsteeds, ek het dit terdee geniet en sal volgende jaar terug wees.

 

Silverrider....miskien ontmoet ons mekaar volgende jaar???

 

Happy cycling all you Hubbers

Link to comment
Share on other sites

 

Silverrider....miskien ontmoet ons mekaar volgende jaar???

 

 

Hopelik, of dalk vroeër by een van die ander wedrenne. Die Hartbees Mieliemyl is ook 'n baie lekker race. Ek het dit laasjaar gery en was nogal verbaas!

Link to comment
Share on other sites

DIE volgende gekry op Ottosdal draf en tap fb group

 

Dankie vir ieder en elk van julle wat gehelp het om van hierdie jaar se Draf & Trap 'n reuse sukses te maak. Van almal wat hard gewerk het, die wat minder hard gewerk en ook elke atleet wat ingeskryf het.

Die uitslae sal teen volgende week beskikbaar wees. Net vir die wat wonder hoekom dit so lank neem : Ons gebruik nie chips met ons event nie, ons het ons eie rekenaarstelsel wat ons gebruik. Ons is net 2 persone wat met die uitslae werk. Hierdie jaar het ons ongeveer 4800 atlete gehad en ALMAL se data moet eers ingelees word op 'n datablad voordat ons die uitslae kan verwerk. Dus vra ons dat julle asseblief geduldig sal wees.

Draf & Trap Groete

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout