Jump to content

Ride magazine voorblad


RABUBI

Recommended Posts

Ek het myself amper doodgelag vir die nuutste uitgawe van ride magazine met Ons Springbok kaptein John Smith voorop.

 

Wat is die man se vetpersentasie, lyk na amper 100%, hy lyk soos 'n spekvark wat in 'n sykous gestop is. Nee hel, geen wonder ons sukkel so nie, as ons Kaptein so lyk nie. Hy is so hele paar etes voor en so paar oefensessies agter.

 

Pleks sit hulle 'n hokkie bokkie in 'n Bikini op 'n Cervello voorop, nou plak hulle die dikgat op.

 

Sheesh, probeer hulle nou op so manier rugby ondersteuners lok om Ride mag te koop?

 
Link to comment
Share on other sites

Hy is so hele paar etes voor en so paar oefensessies agter.  
Thanks for the best laugh of the day so far! LOLLOLClap
Link to comment
Share on other sites

Of teminste 'n bloubull !!!! Maar kyk die mannekie kan rugby speel en hy is 'n hakker en kan nie soos 'n blerrie lamppaal lyk nie !!! Wie gaan die Aussies donner ?

Link to comment
Share on other sites

Ja Nee! Ek dink ook 'n Bloubul sou die situasie soveel beter gemaak het!!! Of wat van Ryk Neetling in sy swembroek?!

Link to comment
Share on other sites

dont even want to start and think about a witty comment - that guy will put his fist right through my hoenderborsie in no time!

 

shows you what rugby braais can do for you!
Link to comment
Share on other sites

Dink jy wat se naam RABUBI is, dat vet mense kan nie fietsry nie...... op my jongdag sou ek die hel uit jou uitgery het en dan nog daarna dik gedonner het in die pub. Jy moet oppas kerel VET mense is soms sensitief en hulle vreet sommer 'n paar van julle anoreksiese fietryertjies op voor brekvis. Al lyk ons soos worse wat in ons fietrykleertjies gestop is. VERSIGTIG ek kom weer trug Petoorija toe!!!!!!! Onthou ook dat ons DIk en VET mense julle laaisens mense subsidieer!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Ag weet jy Big H, soos gewoonlik ruk jy die ding uit verband uit en ek wil jou nie eers antwoord nie.

 

Ag OK kom ek antwoord jou. My punt is dat hoekom sit hulle die Springbok rugby kaptein op 'n fietsry tydskrif voorblad. En ja die ou is verseker oorgewig(PC), selfs vir rugbyspelers, en ek het nooit gese vet mense kan nie fietsry nie.

 

Donner eerder agteroor van jou barstoel af.

 

 
Link to comment
Share on other sites

Ek hoop net wors en sy span kan Saterdag die cheetas goed opdonner in Bloem . Dit sal beteken dat die bulle 'n home finaal sal speel . Wen wors en kie nie op Bloem nie beteken dit 'n finaal in Bloem . Moeilik !!!

Link to comment
Share on other sites

Vet??? Hey hey! As THE fatcyclist here, I take offence to that! LOL I can't climb, but I'll gutter the K&%^K out of the skinny dudes Wink

Link to comment
Share on other sites

Big H Ek stem saam fietsry het die groter sterker mense nodig. Anders agter wie kruip mens weg. Soos iemand by die ins klub ride Sondag gese het, om agter van die ouens te probeer slip is om soos agter 'n "grass blase" te slip.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout