Jump to content

Crater

amoryns

Recommended Posts

so..wie gaan die Crater doen die naweek en hoe lank beplan julle om te ry.

sien daar geen hele paar roadies wees...Chrissie, Cherise, Anke, Marissa, Robert......hoop maar 'n roadie wen die jaarWink
Link to comment
Share on other sites

Dis bietjie wyd om Anke 'n roadie te noem dink jy nie . . . .

Ek gaan daar wees. Sal saterdag ry, en sondag by ons waterpunt werk by Hakuna Matata. Sal nice wees om dit onder 6 ure te ry . . .
Link to comment
Share on other sites

Is dit nie net roadies wat die race in elke geval doen nie ? En Anke was meer 'n roadie gewees voordat sy ondek het dat daar meer fun op ander plekke is .

Link to comment
Share on other sites

...........voordat sy ondek het dat daar meer fun op ander plekke is .

Ai DR.......Wat 'n gedagte.....

I will be there at the Crater!  How does seeding works?  Will I be able to give the front boys a run for their money????  Big%20smile
Link to comment
Share on other sites

haha, goeie een DR...ja dis eintlik maar roadie race......dis eintlik geen fun at all. Ek contemplate nog of ek regtig vir 5 ure op sinkplaat pad wil gaan ry

Link to comment
Share on other sites

Ek  moet se ek is redelik teleurgesteld in julle. Die oorgrote meerderheid van die pad is NIE sinkplaat nie, en dit is beslis nie 'n roadie race nie. Dalk is dit vir mense wat bietjie meer oopkop is oor fietsry as sommiges op die hub?Wink

As julle kan sien hoeveel moeite daar gedoen word om die naweek lkeer te maak vir almal sal julle dalk anders daaroor dink.

Sover ek kan onthou het Anke naam gemaak in Xterra. Nie geweet hulle ry op die pad nie!
Link to comment
Share on other sites

O ja, nog iets. Die hele doel van die CC is om mense bewus te maak van 'n alternatief tot pad ry. Soos ons kan sien op ander dele van die hub, is die (gebrek aan) veiligheid 'n groot bekommernis vir pad ryers. Ek kan nie onthou of ek al ooit gelees het van 'n mtb ryers wat deur 'n kar gestamp is nie . . . .post_button_smiley.gif

Hierdie is 'n great geleentheid vir mtb en roadies om mekaar te ontmoet en bietjie saam fiets te ry in 'n omgewing waar albei kan inpas, terwyl albei groepe 'n redelike mate van opofferings maak. So BB en DR, waarom sien julle dit nie so nie, en kom join in the fun!
Link to comment
Share on other sites

sorrry droster.....

nope spinnekop..gaan kyk gou waar hulle jou op suercycling geseed het..as dit nie s? seeded elite nie...dan jammer...jy gan maar saam ons normale mense moet race
Link to comment
Share on other sites

Teleurgestel omdat ek dink dis nie MTB race of omdat ek nie dink dis 'n roadie race nie !!! Ek weet presies hoeveel moeite daar gedoen word aangesien ek die resies al gedoen het . Party van ons is seker biekie bederf en dink meer aan die Induna en die To Hell & Back as MTB races .

Nope.....Start saam met die normale mense........jammer...Big%20smile

Ek is seker ons sal iets daaraan kan laat doen!!! Wink

Ek hoor jou. Dis net dat ek dink dat hierdie is 'n race waaraan beide roadies en ons ander ook aan kan deelneem. Die meeste roadies is bang vir mtb omdat hulle dink dis te tegnies/val te veel etc. Hulle is meestal reg, en daarom is hierdie so 'n lekker geleentheid om bietjie saam met mekaar te ry. Die roadies gee hulle fancy skoentjies en dun wieletjies op, terwyl die stoffies die heelpad in een rat kan rysmiley17.gif
Link to comment
Share on other sites

sorrry droster.....

nope spinnekop..gaan kyk gou waar hulle jou op suercycling geseed het..as dit nie s? seeded elite nie...dan jammer...jy gan maar saam ons normale mense moet race

Nope.....Start saam met die normale mense........jammer...Big%20smile

Ek is seker ons sal iets daaraan kan laat doen!!! Wink

Crux.....As jy kan, sal ek dit BAIE waardeer...Maar net vir die Saterdag se sports....NIE Sondag nie.....Wink

Link to comment
Share on other sites

Hey Droster - I'm doing it again, just because I did it last year and it was fun - but I do have to say I was very, very, very, very... what was I going to say again?... oh yes very tired after all the sinkplaat!!!  I'll see you at the waterpoint!

Link to comment
Share on other sites

Sonic and I will be there, did it last year in 4:15, want to crack 4hrs this year. I thought there wasn't any seeding for the Crater? Isn't the idea that you just arrive and start when you want to.

I am glad D-R isn't going to be there cos then he can't push me off again Wink.

I don't think it should be classified as road or MTB it is a cross between them,  a unique race which is lots of fun.
IanJ2006-10-09 07:50:00
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout