Jump to content

ToerFiets - New Afrikaans cycling mag!


Nokka

Recommended Posts

yes, as I am looking for THREE copies....so I, too, think they should list available stockists, within reason...

Cheers!

 

Watter suburb is jy? Ek sal uitvind watter winkel naaste aan jou hou dit aan.  :thumbup:

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 134
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek dink jy mis my punt . As ek R95 vir n tydskrif betaal  wil ek nie  verbyblaai bladsye hê nie. Ek sien uit na die volgende uitgawe.

 

Dis jou eerlike terugvoer en dit is 100% so, maar mens gaan tog nooit van elke artikel in 'n tydskrif hou nie? Daar sal mos maar altyd ten minste 1 of 2 artikels wees wat mens net verbyblaai.

 

Sal vir my ook 'n tydskrif koop om oor Desember te lees en vir Nokka te ondersteun, maar teen R95 sal ek seker nie 'n gereelde koper wees nie, aan die ander kant ek sien iets soos die Sarie kos deesdae R65 so dalk is ek ook maar net uit voeling met wat tydskrifte deesdae kos

Link to comment
Share on other sites

thank you/Dankie, MARNUS and Co: delivered THREE Toer Fiets copies to me the day after I requested where to buy them....

 

...now THAT is service! Much appreciated,

thanks again,

Chris, Brett & Andrew.

post-1199-0-86549000-1607352488_thumb.jpg

Edited by Zebra
Link to comment
Share on other sites

Alles in alles dink ek dis 'n goeie 1e tydskrif, maar soos genoem is dit bietjie duur na my smaak.  Kwaliteit van papier (geen invloed op my lees ervaring nie) en internasionale insette nieteenstaande.

 

Rakend die internasionale insette (slegs my opinie wat volg), die artikel oor Marokko was nie so seer gefokus op die resies of ervaring nie, maar eerder die vrouwees aspek daarvan (wat definitief aangespreek moet word, maar ek weet nie of hierdie die platform daarvoor moet wees nie).  Ek dink ons het genoeg talent op eie bodem en dis noodwendig meer belangrik om ons mense te ondersteun as internasionaal; en uiteindelik sodoende 'n meer bekostigbare tydskrif te publiseer.  Ek dink julle het 'n gulde geleentheid gemis om nie die Munga eers te noem nie, eerder as Jenny Tough se storie bv. 

 

'n Paar ander punte:

  • Soos genoem, weet nie regtig waar hierdie tydskryf inval nie, is dit 'n mtb resies/toer/gravel/ouens met baarde op staalfietse tydskrif?  As dit iets is van alles, dan is dit seker ook goed.
  • Die mtb inkopielys, noem tog asb die brieke (model en model no) en die gewig van die fiets, aangesien dit 'n baie groot impak op koopkeuse behoort te he.
  • Ek sou stry oor jou Volvo artikel, maar net noem die XC40 ding nie mee met die X3/Q5 ens nie, eerder die X1/Q3 itv grootte en prysklas.

 

Uiteindelik, baie sterkte, hoop dit gaan van krag tot krag.  Ek sien uit na die volgende uitgawe.

Edited by Roul
Link to comment
Share on other sites

Soos met Weg! tydskrif van jare terug wat ek hou, beplan ek 40% van my Toere uit die tydskirf.

Om net fietse te beskryf kan jy temaklik aanlyn kry...vervelig. Die hele idea van bergfiets, toerfietse is om nuwe goed tesien. 

 

Persoonlik gaan dit vir my  ook meer oor die goeie Afrikaans.  Dis erg om op TV en Radio tehoor hoe mense die taal verkrag. As jy dink Afrikaans is een van die  hoof skrywers hier se derde taal, dus maak hy baie van ons skaam.

 

Ek betaal met graagte die R95 

 

Goeie werk, sien uit na die volgende kopie

Edited by Mohs
Link to comment
Share on other sites

The magazine should also decide if its catering for tourers or mtb racers. There is a difference between the two.

No reason it can't do both, even if it's predominately focussed on one. 

The two activities may be different, but often there is crossover as a user. Especially now as racer types are looking at other dirt options.

Link to comment
Share on other sites

Many interesting opinions on the new Weg! ToerFiets magazine here...

 

Here's my 2CW:

 

1. That stunning cover page image got me planning a 500 miler in an epic landscape;

2. The content is top notch and makes me dream of long days in the saddle exploring new landscapes;

3. The use of language is excellent - as an Afrikaans person that works only in English, I find reading in Afrikaans to be quite difficult in general. The easy translation of English terms to Afrikaans had me smiling and as promised reads easily.

 

Kudo's to the publishers - I know I am already waiting for the next edition!

Link to comment
Share on other sites

Thanks for all the great messages and words of encouragement, so far. 

 

In baie opsigte was dit 'n tester uitgawe, om te sien waarheen moet die inhoud vorentoe mik. Ek het bv my eie smaak, maar 'n mens moet ook bied wat die lesers die graagste wil hê. En, soos iemand vroeër genoem het, jy gaan nie altyd van alles in 'n tydskrif hou nie. Soos met jou FB feed, page on. 

Een ding wat my verras het, is hoe baie mense eintlik alreeds bikepacking op hul eie doen. Hulle reël hul eie wegbreek-toere met vriende. As 'n mens na die ander mags en TV-shows kyk, sou jy dink die hele SA doen net die Wines2Whales...

Die verkope lyk goed sover. Die eerste stash op winkelrakke het in baie plekke al uitverkoop. Die verspreiders het laat weet hulle sal binnekort weer hul drop-offs gaan doen. So as jy nie dadelik jou ToerFiets op die rak vind nie, byt net vas. Of, stuur 'n message met watter dorp jy is, en ons gee dit deur aan die verspreider, dat sy Bantam daar verby kan ry. 

Laat daai speke sing 

Link to comment
Share on other sites

Thanks for all the great messages and words of encouragement, so far. 

 

In baie opsigte was dit 'n tester uitgawe, om te sien waarheen moet die inhoud vorentoe mik. Ek het bv my eie smaak, maar 'n mens moet ook bied wat die lesers die graagste wil hê. En, soos iemand vroeër genoem het, jy gaan nie altyd van alles in 'n tydskrif hou nie. Soos met jou FB feed, page on. 

 

Een ding wat my verras het, is hoe baie mense eintlik alreeds bikepacking op hul eie doen. Hulle reël hul eie wegbreek-toere met vriende. As 'n mens na die ander mags en TV-shows kyk, sou jy dink die hele SA doen net die Wines2Whales...

 

Die verkope lyk goed sover. Die eerste stash op winkelrakke het in baie plekke al uitverkoop. Die verspreiders het laat weet hulle sal binnekort weer hul drop-offs gaan doen. So as jy nie dadelik jou ToerFiets op die rak vind nie, byt net vas. Of, stuur 'n message met watter dorp jy is, en ons gee dit deur aan die verspreider, dat sy Bantam daar verby kan ry. 

 

Laat daai speke sing 

 

Jammer as ek dit vroeër gemis het, maar hoe gereeld word uitgawes vrygestel?

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Hi Nokia, as per previous poster; how often is the magazine published?

 

I finished my copy in the Kruger Park, and read a few funny passages out to my Wife and her Sister, and Brother-inLaw - they are native Afrikaans speakers, whereas I am an Engelsman, and they thought - as did I - it was VERY well written, seriously, will go and find the coffee-spitting sentence now...!

 

Chris

Edited by Zebra
Link to comment
Share on other sites

Hi Nokia, as per previous poster; how often is the magazine published?

 

I finished my copy in the Kruger Park, and read a few funny passages out to my Wife and her Sister, and Brother-inLaw - they are native Afrikaans speakers, whereas I am an Engelsman, and they thought - as did I - it was VERY well written, seriously, will go and find the coffee-spitting sentence now...!

 

Chris

No man, the chap uses an Ericsson...

Link to comment
Share on other sites

Hi guys, sorry for the delay - in my defense, I'm Capetonian, we shut down from mid-December till early Jan. Was out hiking, running, DIY'ing and, err, planning for the rest of the year. 

 

I'm seeing the people from M24 next month, to discuss the way forward - editions as well as a possible English version. We've noted a lot of interest from the Engelsman community (we love you all), but in the end this all will be a business decision, dictated by numbers and costs. As is understandable. Print media today is neither a charity nor an easy business to be in, even if we have a lot of passion for what we do. Die boontjietellers neem die finale besluit, en dis ook reg so. Gaan kyk maar net na jou naaste Spar of Checkers hoe min mags is daar vandag op die rak. 

That said, I'm confident we have a winning formula to go ahead with. The initial market reaction was very positive, and a number of outlets' copies sold out very quickly. Distribution wasn't maybe as best as it could've been (it's out of my hands), but we'll keep it on the stands for another month or two. We've received a lot of feedback from readers, as well as some great suggestions on what to focus more on for next editions. Dankie, die voorstelle was goed en prakties. 

A lot of people mentioned the lekker, witty writing style (one lady saying on FB that the tail piece alone was worth her R100!), and to emulate that in the English version would be the next challenge. Afrikaans in vyfderat ry maar net soos 'n Cruiser. 

It was a learning curve and a lot of hard work, but then you see pictures like these, van 'n jong boer wat sy ToerFiets lees terwyl hy die lande ploeg, and as a creative person it all becomes worth while.

 

 

 

 

post-35935-0-45219800-1609752881_thumb.jpg

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout