Jump to content

ToerFiets - New Afrikaans cycling mag!


Nokka
 Share

Recommended Posts

For all the Boertjies out there (the Souties are welcome as well, we like you all) - 

Wat sou julle sê van 'n nuwe Afrikaanse fietstydskrif? 

Maar 'n tydskrif met 'n verskil. Geen fun ride trip reports, of Get Lean Now, of 'So oefen jy vir jou beste Argus ooit' nie. 

Wat van artikels oor bikepacking. Om jou fiets as 'n enabler vir jou stokperdjie te gebruik. Daardie naweek wegbreek met jou vriende. Fiets, gear, en jul eie roete. In die Sederberge, of 'n mini-toer deur die Richtersveld. Dalk wil julle een van die nuwe avontuurrenne in Europa gaan doen. Of vir die TransAlp inskryf.  Jy, jou buddies, en 'n life time trip in Italië se Dolomites (daar gaan die gesin se Hartenbos vakansie). 

Ons eerste uitgawe print hierdie week. Gaan soek vir die nuwe! amazing! ToerFiets by jou naaste fietswinkel of Exclusives, regoor die land. Enigiets van November af. Hy gaan nie goedkoop wees nie. Maar hoeveel kos jou carbon fiets? Jou Cape Epic entry? Ek het die beste content gesource, van plaaslike en oorsese skrywers. Foto's van Europa se beste fotograwe aangekoop. Dis duur. Jy betaal vir gehalte. 

Vir die eerste uitgawe het ons interviews met Jenny Tough (sy't in Feb die Atlas Mountain Race gewen), Riaan Manser en Dave Mercer die fietsbouer. Daar is gear guides, 'n full on fiets-toets, plaaslike wegbreke met detail roetekaarte (Karkloof en Sederberge). En die dream escapes - Slowenië en Kreta. 

Ek hoop julle geniet ons inhoud, en die seleksie wat ons gemaak het. Koop hom. Vertel jou buddies om hom te koop. En gee terugvoer waarvan julle hou, en waarvan jy meer sou van wou lees. Laat daai speke sing. 

post-35935-0-33022700-1602415726_thumb.jpg

post-35935-0-64747800-1602415750_thumb.jpg

post-35935-0-49464800-1602415907_thumb.jpg

post-35935-0-56440900-1602416064_thumb.jpg

post-35935-0-14495200-1602416173_thumb.jpg

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 133
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

As dit slegs in afrikaans is sou ek dit dalk oorweeg, maar as dit in die taal geskryf is waar mens wonder of jy Engels of Afrikaans lees dan stel ek nie belang nie. Ek hoop regtig nie dat die tydskrif geskryf is in dieselfde styl wat dit hier bekendgestel word nie.

Edited by Robbie Stewart
Link to comment
Share on other sites

As dit slegs in afrikaans is sou ek dit dalk oorweeg, maar as dit in die taal geskryf is waar mens wonder of jy Engels of Afrikaans lees dan stel ek nie belang nie. Ek hoop regtig nie dat die tydskrif geskryf is in dieselfde styl wat dit hier bekendgestel word nie.

Die Afrikaans in die Cederberg en Silverback berigte hierbo maak my tone krul van lekker kry, so ek dink dit is ten minste 'n proef lopie werd.

 

Ek het nog altyd van Weg se tydskrifte gehou, so ek sal hom gaan soek.

Edited by PhilipV
Link to comment
Share on other sites

Good luck, very brave move to launch in print.

 

I have to wonder though, are you/they not limiting the audience by being Afrikaans only ? 

It belongs to Weg, and the way they have done it in the past was to launch an Afrikaans version, because that is their base, and it it is successful, they launch an English version also (Go). They have done that with the original Weg as well as the smaller more specialized ones like caravanning. They are a very sharp lot who launched Weg at a time nobody else saw a future for it and they made it work. Their formula of inspiration, pictures, text, stories and facts make for a good recipe. They are also not too overloaded with advertising, something that puts other magazines at the mercy of advertisers rather than readers. Many of their readers are subscribers and extremely loyal.

Edited by DJR
Link to comment
Share on other sites

As dit slegs in afrikaans is sou ek dit dalk oorweeg, maar as dit in die taal geskryf is waar mens wonder of jy Engels of Afrikaans lees dan stel ek nie belang nie. Ek hoop regtig nie dat die tydskrif geskryf is in dieselfde styl wat dit hier bekendgestel word nie.

 

Toemaar, ons skryf darem beter in die tydskrif as wat ons hier sit en gesels. Ons het selfs Afrikaans gevind vir dropper post en bibs... Edwill van Aarde sou jaloers wees. 

Link to comment
Share on other sites

Toemaar, ons skryf darem beter in die tydskrif as wat ons hier sit en gesels. Ons het selfs Afrikaans gevind vir dropper post en bibs... Edwill van Aarde sou jaloers wees. 

:D Ek kan my nie indink wat 'n dropper post op Afrikaans sou wees nie. Om die waarheid te se, wat op aarde is bibshorts? Shock? Derailleur? Shifter? Stem? Genade, my fietse is Engels! :eek:

Link to comment
Share on other sites

It belongs to Weg, and the way they have done it in the past was to launch an Afrikaans version, because that is their base, and it it is successful, they launch an English version also (Go). They have done that with the original Weg as well as the smaller more specialized ones like caravanning. They are a very sharp lot who launched Weg at a time nobody else saw a future for it and they made it work. Their formula of inspiration, pictures, text, stories and facts make for a good recipe. They are also not too overloaded with advertising, something that puts other magazines at the mercy of advertisers rather than readers. Many of their readers are subscribers and extremely loyal.

Ek is n Rooinek van Durban af - ek sal maar net aan die foties kyk

Link to comment
Share on other sites

Good luck, very brave move to launch in print.

 

I have to wonder though, are you/they not limiting the audience by being Afrikaans only ? 

We did discuss this. I think more than half of SA's cyclists are actually Afrikaans, and high LSM's. It's an untapped and under appreciated market. But as mentioned elsewhere, if there is a good uptake, we can do both versions. Really excited to see how the market react to this. I think it's the first Afrikaans cycling magazine ever!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout