T-Bag Posted November 2, 2006 Share Hi Ek kyk na die Schwinn Peleton LTD 2007 frameset. Kan iemad dalk vir my se wat is die kwaliteit hiervan?Is dit die moeite werd? Dankie Link to comment Share on other sites More sharing options...
Chrissie Posted November 2, 2006 Share T-Bag, dis 'n great kopie teen die prys. Myne 2 weke gelede gekry en hy ry soos 'n droom. Darren Lill ry ook die afgelope ruk 1 en dit lyk nie asof die fiets hom terughou nie!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
T-Bag Posted November 2, 2006 Share Chrissie, Ry jy nou vir Harmony/Scwhinn? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Chrissie Posted November 2, 2006 Share Ja!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
T-Bag Posted November 2, 2006 Share Ek gaan dalk vir die Junior span ry volgende jaar en so kan ek ook die raam teen kosprys kry. Is dit die raam wat in dienuwe ride mag is? Hoe erg is die raam geslope? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Chrissie Posted November 2, 2006 Share Ek het nog nie die een in die Ride mag gesien nie. Die enigste foto wat ek van die fiets het is die een wat Cruxpearl geneem het by die Telkom race.Die slope van die raam vergelyk omtrent met die van die Giant frames. Hou baie daarvan want dit is lekker vir klim. 'n Shorty soos ek hou ook daarvan want dan steek daar darem 'n bietjie seatpost ook uit!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
T-Bag Posted November 2, 2006 Share Dankie, dis die een!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now