Jump to content

Schwinn Peleton LTD 2007


T-Bag

Recommended Posts

Hi

 

Ek kyk na die Schwinn Peleton LTD 2007 frameset.

 

Kan iemad dalk vir my se wat is die kwaliteit hiervan?

Is dit die moeite werd?

 

Dankie
Link to comment
Share on other sites

T-Bag, dis 'n great kopie teen die prys.  Myne 2 weke gelede gekry en hy ry soos 'n droom.  Darren Lill ry ook die afgelope ruk 1 en dit lyk nie asof die fiets hom terughou nie!!

Link to comment
Share on other sites

Ek gaan dalk vir die Junior span ry volgende jaar en so kan ek ook die raam teen kosprys kry.

 

Is dit die raam wat in dienuwe ride mag is?

 

Hoe erg is die raam geslope? 
Link to comment
Share on other sites

Ek het nog nie die een in die Ride mag gesien nie.  Die enigste foto wat ek van die fiets het is die een wat Cruxpearl geneem het by die Telkom race.

Die slope van die raam vergelyk omtrent met die van die Giant frames.  Hou baie daarvan want dit is lekker vir klim.  'n Shorty soos ek hou ook daarvan want dan steek daar darem 'n bietjie seatpost ook uit!!

 

20061102_085053_Telkom01.jpg
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout