Jump to content

Sorry oom H


ewep

Recommended Posts

Skies oom H, maar dis hoekom ek nou ernstig die SRam Rival grouppo gaan probeer.  Kyk net hoe lekker strip mens die ding, tot epoh sal dit kan doen (errrm, maybe sal hy dit kan doen!)

 

20070109_004813_SRAM_Rival_Doub.jpg

 

Link to comment
Share on other sites

Gelukkig hoef ek nie my shimano goed so te strip nie want die goeters breek dan nie ! As jy verveeld is gaan strip die grasnyer . Ek is seker jou vrou sal nie omgee om eers weer volgende week te sny nie !

Link to comment
Share on other sites

Ek het nog nooit iets slegs teenoor SRam gese nie, in fact ek het dit oorweg as my nuwe groupset op die tandem. Die moeilik bekombare onderdele en die lae markaandel asook dat ek so ver van alles is het my op Shimano XT laat besluit. Ek se wel sleg teenoor .... jy weet wie.... daai goetters wat deur omies met vyle gemaak work met brilletjies op wat soos Pinokkio se pappie lyk hoog in die bergies in Eyetalie. Ag laat ek dit tog maar se en almal se dag maak KEPEKKERNOGLIA!!!!!!!!

 

Jy wet toe ek nou deur Mosambiek gery het het ek NIE een fiets met Kempekker op gesien nie...... daar was wel etlike met Shimano op!!!!!!! Wonner hoekom...... slegs die "exentrix few" gebruik dit.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout