Jump to content

Another damm bicycle accident


Brakkies Sport Fotos

Recommended Posts

OUDTSHOORN.  ?  ?n Inwoner het onlangs groot geskrik toe hy met sy fiets in ?n botsing met ?n bobbejaan betrokke was.

 

 

 

Dr. Kobus Barnard, ?n tandarts op die dorp, het onlangs saam met sy vrou, Fienie, op hul fietse die lang pad Mosselbaai toe aangedurf.

 

 

 

Toe hulle teen 60km/h by die Robinson-pas af ry, het ?n bobbejaanmannetjie skielik sy verskyning gemaak en reg voor Barnard se fiets ingehardloop.

 

 

 

As ervare fietsryer het Barnard sy balans behou, maar toe hy omkyk, het die o?n?skynlik lewelose bobbejaan reg in die middel van die pad gel?.

 

 

 

Die egpaar het besluit om liewer nie ondersoek in te stel nie. Hulle kon egter nie die rit na Mosselbaai voortsit nie omdat die fiets se raam erg gebuig was. Al raad was omdraai Oudtshoorn toe.

 

 

 

Groot was hul verligting toe hulle by die plek van die botsing kom en sien ta is skoonveld. Volgens Barnard het die bobbejaan seker maar groot geskrik en net bietjie op die teer gel? om oor die skok te kom.

 

 

 

 

 

---

 

Ek is seker hulle het die 2006 Epic saam mermy gery. Ek sien hulle doen die 2007 een weer

 

-----

 

 

Link to comment
Share on other sites

Well, that monkey is no ape.

 

Is dit wat hulle hulle noem daar onder. As ons hulle ape, idiote of ander goed noem word on aangekla van naamskending.

 

 
Link to comment
Share on other sites

Dit was 'n helder storie onder daardie opskrif! Ek het myself nou weer voorberei vir 'n depressing een!

Link to comment
Share on other sites

Volgens Barnard het die bobbejaan seker maar groot geskrik en net bietjie op die teer gel? om oor die skok te kom.

 

 

Of dalk sy boude op die teer gebrand het...

 

 

Ja makes you think next time you hurtle down the long downhill in suikerbosrand julle vaalies

 

 
Link to comment
Share on other sites

Cervelo' date=' jy s? jou ribbes is seer?
[/quote']

 

en my fiets is gebuig, hoe voel jy... het jy 'n vet besoek?
Link to comment
Share on other sites

 

Cervelo' date=' jy s? jou ribbes is seer?

[/quote']

 

en my fiets is gebuig, hoe voel jy... het jy 'n vet besoek?

 

Jip, was by die vet, hy s? hy gaan jou so teen Donderdag weer vrylaat daar naby die berg.  Hy't ook ges? bo-jane behoort nie op fietse te ry nie.

 

Link to comment
Share on other sites

Cervelo' date=' jy s? jou ribbes is seer?
[/quote']

 


Jip, was by die vet, hy s? hy gaan jou so teen Donderdag weer vrylaat daar naby die berg.  Hy't ook ges? bo-jane behoort nie op fietse te ry nie.

 

ag hemel, ek het eintlik gaan hike daar in die berge, ewep het fietsgery ... en my getref... foto van ewep in aksie...LOL

20070131_001258_baboon.jpg
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout