Jump to content

Supplements....weet jy regtig wat en hoekom???


frensch

Recommended Posts

Ons almal het al een of ander tyd voor 'n winkelrak in 'n fiets-, gesondheiswinkel of apteek gestaan & wonder..wat is die beste produk om te koop. Hoekom.... 

Om beter te voel, meer energie te h?, gouer te herstel en hopenlik volgende keer beter te ry.

Hoeveel keer het jy al gewonder.."wat is in daai waterbottel van die ou voor jou terwyl julle altwee 'suffer' in stilte....moet s?, soms voel dit nie altyd of hy so suffer soos jy nie"

Hoekom koop jy wat jy koop...omdat jy dink dit werk, omdat jy hoor dit werk of omdat jy hoop dit werk..of omdat jy weet dis 'n great produk??? 
Link to comment
Share on other sites

Ek gebruik net 2 produkte:

 

 

 

Fast Fuel as ek ry.

 

USN se Recover Max vir as ek klaar gery het.

 

(en ek bly by die lemoen of naartjie smaake)

 

 

 

Ek glo nie hierdie goed laat jou beter ry, dit help net om jou liggaam te support en vinniger te herstel na 'n ride/race.

 

 

 

Al hoe jy vinniger, beter en sterker kan word is om te oefen. "TITS" soos hulle dit noem.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout