amoryns Posted February 27, 2007 Share this morning I was once again very ashamed to be called a cyclist. Die mense wat die E2E classics in die oggende ry dink hulle own die hele damn pad...en dan moan die fietsryers hulle word dood gery. In oxford het hele groep die hele linkerkantste baan vol gery sonder om eens te worry oor al die karre wat agter hulle is...dis regtig sad. die ding wat weird was was dat die motoris baie geduldig maar agter almal gebly het. As dit ek was sou ek al lankal hulle almal in hulle m**re in gestuur het.....geen konsiderasie vir mede pad gebruikers nie. So volgende keer as een van ons dood gery word....dont blame the motorists...kyk eers na ons eie optredes op die pad! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Zaskar Posted February 27, 2007 Share Come ride with epoh and myself in the Illovo bunch. The group is a lot smaller and the guys are usually very well mannered with regards to letting cars have right of way. 5:15 at the Total Garage Thrupps centre Oxford Rd Illovo Tues to Fri! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Pantani Posted February 27, 2007 Share Yes amoryns, I have had that feeling with the E2E ride... Link to comment Share on other sites More sharing options...
amoryns Posted February 27, 2007 Share this is really getting out of hand. Op 'n ander message board het die mense net so gekla oor mense by cedar wat net rooi ligte ignore, sonder ligte ry ect ect...wat de hel Link to comment Share on other sites More sharing options...
Spinnekop Posted February 27, 2007 Share Pikkewyn.....PMS? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Angel Posted February 27, 2007 Share Nie voor sulke arrogante fietsryers hul huis in orde kry nie, sal daar ooit vrede op ons paaie wees nie. Ons kan debatteer tot ons blou word in die gesig, maar die feit is, die groot meerderheid fout l? tog maar by 'n seker soort groep fietsryers. Link to comment Share on other sites More sharing options...
pastapouch Posted February 27, 2007 Share Ons het al voorheen oor hierdie gepraat, maar sodra 'n groot groep fietsryers die paaie gebruik dan dink hulle alles en almal moet nou vir hulle oppas. Seker nie almal nie, maar die groot groepe is gewoonlik die ouens wat robotte ignoreer, motiriste vloek en hadtekens wys. Ai, ai ai.. En dan ry jy alleen en die motoriste haal hulle frustrasies op jou uit. Link to comment Share on other sites More sharing options...
amoryns Posted February 27, 2007 Share Nee spinnekop, net peed off met sulke windgat mense Link to comment Share on other sites More sharing options...
Spinnekop Posted February 27, 2007 Share Nee spinnekop' date=' net peed off met sulke windgat mense[/quote'] Onthou net. Jy kry hulle in BMW's, Porche, Toyota, etc...etc...etc... Maar ja. Ek kry jou punt. PS: Is dit wettig om iemand met 'n paintball geweer te kwes? Miskien kan ons, ons EIE huis in orde kry..... Link to comment Share on other sites More sharing options...
amoryns Posted February 27, 2007 Share haha, imagine nou net jy 'n fietsryer met sy ingevoerde kit kwes met paintball....slapelose nagte vir jou Link to comment Share on other sites More sharing options...
Guest Big H Posted February 27, 2007 Share Hoop net nie dieselfde BOEWE wat die oupa geslaan het is in die bunch as jy hom poy met die paintgun nie. Daai tipe het GEEn gewete en hulle sal meisies ook donner!!!!!! Kry mens nie 'n paintgun haelgeweer nie!!!!!! RAINBOW WARRIORS met een skoot!!!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
vet pens Posted February 27, 2007 Share HA HA maar hoe s? hulle - wie nie leer nie moet maar seker voel... Link to comment Share on other sites More sharing options...
narra Posted February 27, 2007 Share Ek het veslaap vanoggend, in my moer in Maar dit lyk asof die slaapie die moeite werd was. Zaskar, How far do you guys go ? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now