Jump to content

Tour Maloti


Tims

Recommended Posts

In this mornings Volksblad

 

Gebrek aan geld kelder fietstoer
Feb 28 2007 09:44:28:327PM  - (SA)  
Wilhelm de Swardt




DisplayDCAd('220x120','1','');

< = ="http://ad.za.doubleclick.net/adj/P4306.volksblad.co.za/s_articles;sz=220x120;posno=1;kw=;artid=2076710;tile=NaN2796883005875767?" =text/>
http://m1.2mdn.net/viewad/817-grey.gif


DisplayDCAd('220x120','2','');

< = ="http://ad.za.doubleclick.net/adj/P4306.volksblad.co.za/s_articles;sz=220x120;posno=2;kw=;artid=2076710;tile=NaN3616682859839500.5?" =text/>

< = ="http://ads.firstgrand.com/ad/adx.js" =text/>

< = =text/>



< = ="http://ads.firstgrand.com/ad/adjs.php?n=319427182&what=zone:130&target=_blank&exclude=,&referer=http%3A//www.news24.com/Die_Volksblad/Home/" =text/>
http://ads.firstgrand.com/adserver/adimage.phpfilename=theme2_220x240_afr_6.gif&ampcontenttype=gif
http://ads.firstgrand.com/adserver/adlogbannerid=365&ampclientid=72&ampzoneid=130&ampsource=&ampblock=0&ampcapping=0&ampcb=3a35114916fa96baba0bb6d6c59c38d4
http://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_print.gif  Druk artikel
http://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_email.gif  E-pos storie aan 'n vriend

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif


http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

JOHANNESBURG. ? Suid-Afrikaanse fietsry is gister in ?n internasionale verleentheid gedompel nadat dit aan die lig gekom het dat die Tour Maloti nie meer plaasvind nie. Skaars 17 dae voordat die internasionale toer moet begin, lyk dit asof daar geen geld is om dit te laat plaasvind nie.

Mnr. George Schoonraad, hooforganiseerder, het almal laat verstaan dat hy borge het wat bereid was om R5 miljoen in di? tiendaagse toer te bel? wat in Bloemfontein sou begin en eindig. Sedert Januarie het Schoonraad die een verskoning n? die ander gehad waarom hy nie sy borge kan bekend maak nie.

Dit het allerlei vrae laat ontstaan oor die toer wat by die Internasionale Fietsryfederasie (UCI) as ?n 2.2-toer geregistreer is.

Maandag het Schoonraad steeds volgehou dat alles gereed is en dat die toer beslis voortgaan. Hy sou gister die name van sy borge bekend maak. Dit het nie gebeur nie. Dit was toe dat sy seun, mnr. George Schoonraad jr., in ?n e-pos die ?bom? laat bars het en laat weet het dat die toer nie kan plaasvind nie.

?Ek kan nie langer ?n leuen uitleef nie. Ek weet al van Januarie af dat daar geen borge vir die toer is nie, maar telkens wanneer ek my pa daaroor uitgevra het, was sy antwoord wag net tot m?re.

?Ek kon nie langer sit en kyk hoe Suid-Afrikaanse en oorsese spanne beplan om aan ?n toer deel te neem wat nie gaan plaasvind nie. My pa het goed bedoel. Hy het regtig die afgelope sewe maande sy alles gegee om die toer ?n werklikheid te maak.

?In di? proses is daar heelwat van ons familie se geld bestee.

?Ek dink die probleem is dat my pa te meegevoer geraak het en later nie meer tussen die werkliheid en beloftes kon onderskei nie.?

Schoonraad sr. het teen gistermiddag laat steeds volgehou dat die toer kan aangaan. Sy woorde was dat hy net wag vir die borg om hom te bel.

Ronny Lauke van die Duitse Wiesenhof-span was teleurgesteld toe hy hoor die Tour Maloti is afgelas.


Link to comment
Share on other sites

Lets try again

 

JOHANNESBURG. ? Suid-Afrikaanse fietsry is gister in ?n internasionale verleentheid gedompel nadat dit aan die lig gekom het dat die Tour Maloti nie meer plaasvind nie. Skaars 17 dae voordat die internasionale toer moet begin, lyk dit asof daar geen geld is om dit te laat plaasvind nie.<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

Mnr. George Schoonraad, hooforganiseerder, het almal laat verstaan dat hy borge het wat bereid was om R5 miljoen in di? tiendaagse toer te bel? wat in Bloemfontein sou begin en eindig. Sedert Januarie het Schoonraad die een verskoning n? die ander gehad waarom hy nie sy borge kan bekend maak nie.

Dit het allerlei vrae laat ontstaan oor die toer wat by die Internasionale Fietsryfederasie (UCI) as ?n 2.2-toer geregistreer is.

Maandag het Schoonraad steeds volgehou dat alles gereed is en dat die toer beslis voortgaan. Hy sou gister die name van sy borge bekend maak. Dit het nie gebeur nie. Dit was toe dat sy seun, mnr. George Schoonraad jr., in ?n e-pos die ?bom? laat bars het en laat weet het dat die toer nie kan plaasvind nie.

?Ek kan nie langer ?n leuen uitleef nie. Ek weet al van Januarie af dat daar geen borge vir die toer is nie, maar telkens wanneer ek my pa daaroor uitgevra het, was sy antwoord wag net tot m?re.

?Ek kon nie langer sit en kyk hoe Suid-Afrikaanse en oorsese spanne beplan om aan ?n toer deel te neem wat nie gaan plaasvind nie. My pa het goed bedoel. Hy het regtig die afgelope sewe maande sy alles gegee om die toer ?n werklikheid te maak.

?In di? proses is daar heelwat van ons familie se geld bestee.

?Ek dink die probleem is dat my pa te meegevoer geraak het en later nie meer tussen die werkliheid en beloftes kon onderskei nie.?

Schoonraad sr. het teen gistermiddag laat steeds volgehou dat die toer kan aangaan. Sy woorde was dat hy net wag vir die borg om hom te bel.

Ronny Lauke van die Duitse Wiesenhof-span was teleurgesteld toe hy hoor die Tour Maloti is afgelas.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout