Jump to content

Not again, another cyclist killed


pastapouch

Recommended Posts

Piet Retief. ? ?n Pa van twee het Saterdagmiddag hier in ?n tref-en-trap-ongeluk gesterf toe ?n vragmotor ?n ?n motor hom op sy fiets getref het.

Die twee voertuie het n? die ongeluk weggery.

Mnr. Hein Wentzel (30) se jong oefenmaat, Carlo Martin (14), het ook ernstige beserings opgedoen.

Albei is na die Midmed-hospitaal in Middelburg oorgeplaas. Wentzel is kort n? sy aankoms dood, het mnr. Peter Henrico, ?n huisvriend, ges?.

Mev. Rosmarie Martin, Carlo se ma, het ges? sy toestand is steeds ernstig en hy word in die ho?sorgeenheid behandel.

Volgens die polisie is die vragmotor en die motor steeds soek.

Die ongeluk het sowat 20 km buite die dorp op die R33-provinsiale pad gebeur.

Wentzel en Carlo het die oggend saam met ?n groep fietsryers van Piet Retief in die rigting van Amsterdam gery, het Henrico ges?.

Die groep het later deur ?n plantĀ­asie gery, maar Wentzel en Carlo het besluit om eerder op die teerpad te hou.

Volgens die polisie het die ongeluk kort n? 06:30 gebeur.

Daar word vermoed dat ?n vragmotor, wat die ryers van agter verbygesteek het, se truspie?l Wentzel skrams teen die kop getref het. Hy het geval.

Carlo het teen hom gebots en ook geval.

?n Motor wat agter die vragmotor gery het, het glo oor Wentzel gery.

Hy het ?n ern-stige skedelbasis- en heupfraktuur opgedoen.

Hy het blykbaar ook baie bloed verloor toe die hoofslagaar in sy lies deur die versplinterde been afgesny is. ?n Dokter wat op die ongelukstoneel afgekom het, het die twee bygestaan totdat ?n ambulans opgedaag het.

Carlo, ?n gr. 9-leerling aan die Ho?rskool Piet Retief, het sy bekkenbeen op drie plekke gebreek.

Hy het ook sy regterbeen en -knie gebreek.

? ?n Skandering van sy nek is vanoggend gedoen om te sien of daar skade aan die werwels is.

?Hy sal vanaand ?n noodoperasie ondergaan,? het mev. Martin ges?.

Sy en haar man, Hugo, waak tans by hul seun.

Wentzel laat sy vrou, Marinda (30), en twee dogters, Kyra (13 maande) en Neike (9), agter.


Link to comment
Share on other sites

May the people that drove away end up in hell. My condolences to the family and best wishes to the youngster!

Link to comment
Share on other sites

Baie, baie sad!Cry Innige meegevoel aan die Wentzel-familie en sterkte en beterskap aan Carlo! Ek het heeltemal ophou fietsry op teer - dit lyk of die motoriste daarop uit is om ons fietsryers uit te haal!

Link to comment
Share on other sites

this is so so sad.

Ā 

sincerest condolences to the family...

Ā 

Ā 
bobbie2007-03-13 03:45:47
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout