Jump to content

On the "Beeld" Website


Guest Big H

Recommended Posts

Guest Big H

http://www.news24.com/Images/News24v2/Images/PopHeaderDutch.jpg

Is bergfietsry uit 'n veiligheidsoogpunt 'n goeie alternatief vir padfietsryers?

Ja18977%

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

Nee5823%

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

Totale aantal stemme :247

 Makes one think does it not!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Only crash I have ever had was on a MTB... safer alternative - I am not sure - at least you can take the responsibility, and not have to put your faith in some motorist.

Link to comment
Share on other sites

Antwoorde is obviously deur nie fietsryers gegee en uit die oogpunt van die motoris. Dit in opsigself is nie goed vir die padfietsryers nie! Die motoriste sien die fietsryers as uit die pad as hul op die grondpaaidjies rondjaag!

As jy n padfietsryer is hoekom sal jy n bergfiets as alternatief wil kies! Dit is so te se twee verskillende sportsoorte.

Link to comment
Share on other sites

Moet s? die kere wat ek al bergfiets gery het h?t ek dit vreeslik baie geniet. Maar as ek eendag (hopelik in die nabye toekoms) vir my 'n bergfiets aanskaf sal dit uit en uit net vir pret en 'n bietjie iets anders wees. Ek het groot geword op die pad en is baie lief vir my ou dunwiel fietsie...

 

Ek sal NOOIT padfiets opgee en eerder bergfiets ry nie - sal altwee doen. Dalk iets soos padfiets in die somer en berg in die winter.
Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Kritzi jy is mos ma se slimste kind..... begin 'n poll op die web!!!!!! Put your munny where your mouth is.

Link to comment
Share on other sites

Ja nellie, ek weer die teenoorgestelde, groot geword op my dukwiel en twee jaar terug die eerste keer op 'n gelleende dinwiel geklim toe ek na die wegtrek kampie ry op die 94.7. dinwiel is vinnig, maar die ou dukwiel is LEKKER!!!!

Link to comment
Share on other sites

Stem saam aikona . Die dikwiel is net soveel meer pret en jy het soveel meer opsies . My fietsie gaan omtrent altyd saam met my as ek iewers heen toer en ek kry altyd plek om te ry , hoef nie eers 'n stuk teer te gaan soek nie .

Link to comment
Share on other sites

Ek is net lief om op 'n fiets te wees. Die sensasies wat daarmee gepaard gaan, die wind, die gevoel van deur die draaie gaan, die draai van die pedale.

So, al geniet ek dit ook om op 'n padfiets te wees, kan dit nooit, ooit naastenby vergelyk met die gevoel van in die middel van 'n woud wees met nie 'n enkele stukkie teer of sement of glas of bakstene in sig nie.

En die sensasie van op die pad trap kan ook nie vergelyk met die van vinning deur 'n vloeiende singletrack jaag nie. Daar is niks beter op 'n fiets nie! Laat my harkie sommer vinnig klop.

 

Oom H.....wat is die regte afrikaans vir 'singletrack'? Ek't gedink 'enkelbaan' maar dit klink sommer net dof!
MintSauce2007-03-16 00:27:30
Link to comment
Share on other sites

Ek is a proud roadie en die opgradeering vab my pad fiets is 'n bewys dat dit my eerste voorkeer is maar die stof paaie is darem maar lekker om op te speel. Soos jy s? sousie, om so lekker vinnig teen 'n "enkelspoor" af te jaag laat jou hart bommelakiese slaan. Ek het so stukkie op 'n sypaadjie op my roete in die oggend werk toe. Daai 1km maak die ander 12km die moeite werd.

 

 
Link to comment
Share on other sites

Kritzi jy is mos ma se slimste kind..... begin 'n poll op die web!!!!!! Put your munny where your mouth is.

 

Agge nee oompie , al weer nie mooi gelees nie, al wat ek se is dat mense in n koerant nie noodwendig fietsryers is nie, e  n    d  u  s   n  i  e   n  g e w a a r d i g e   o p i n i e    g e e  n i e

 

Ek ry ook mountain bike, padfietsryers is baie meer opsigtelik vir die motoris. Dit is mos wat hul wil he kry almal op die mountain bike en van die pad af. Die logiese antwoord.
Link to comment
Share on other sites

What do they mean by dangerous. Both forms of the sport have there an element of danger and these  demand respect from the jockey.

 

Its all about choice.  On the MTB you can choose the routes that fit your skills.  You can choose to walk down that technical bit but yes YOU are going to fall until you master the mountain.

 

On the road you can ride as safely as you possibly can, but you cant choose what the man in the car is going to do.

 

So yes I ride both bikes every weekend. So yes I fall more often on the MTB.  But I fall, I don't get knocked over.  So is the one more dangerous than the other......

Eish. I know where I have more fun.  The hills are alive........

 

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Mampara ek stel saam solank jy nie bommelakiesie slaan met jou fiets en al nie!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout