Jump to content

Guess the Culprit?


 Share

Recommended Posts

yeah I saw that, I think we should notify CSA or what ever they call themselvesThumbs%20DownLOL

Link to comment
Share on other sites

Raai....Raai....

Laat my aan 'n ou rympie dink......

 

Raai, Raai, Riepa.......Groen is my Piepa......Geel is my Doedelsak wat aan my Piepa hang......

 

Evil%20Smile
Link to comment
Share on other sites

Raai....Raai....

Laat my aan 'n ou rympie dink......

 

Raai, Raai, Riepa.......Groen is my Piepa......Geel is my Doedelsak wat aan my Piepa hang......

 

Evil%20Smile

 

Spinnekop as ek so luister klink dit vir my jy het 'n probleem!! Jy ry te veel fiets as dinge in daai omgewing daai kleure begin aanneem! Gaan sien jou dokter!
Link to comment
Share on other sites

Are we looking at rugby rules here? If you touch the line it is out? Hope this is a joke..

Link to comment
Share on other sites

Spinnekop as ek so luister klink dit vir my jy het 'n probleem!! Jy ry te veel fiets as dinge in daai omgewing daai kleure begin aanneem! Gaan sien jou dokter!

 

My dokter behandel beeste en vry girls 'n kwart van sy ouderdom.....Ek vertrou die ou nie......Big%20smile
Link to comment
Share on other sites

Behandel koeie! Klink my die geneesheer van jou het die regte ondervinding om jou kondisie te behandel! Jy sal seer sekerlik net op jou hande en kniee moet staan as hy jou behandel, dis dalk al hoe die dokter die anatomie herken! Ten minste kan jou geneesheer se pasiente hom  nie sue nie!!

 

Ek weet jy vertrou jou dokter!!
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout