Guest Big H Posted May 15, 2007 Share Has anybody replaced the Wearlink battery themselves???? I phoned POLAR last week and the lady said no problem my battery should still last for ages. ......true to Murphy it conked last night. What is the does and dont's of doing this by yourself. Anything to look out for???? Thanx in advance!!!! H Link to comment Share on other sites More sharing options...
AndreZA Posted May 15, 2007 Share Ek het nie eers geweet dit kan vervang word nie. Smelt hulle nie daai belde op en maal bicycle mounting brackets nie? Hulle gee mos 'n % refund op 'n nuwe belt. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Kritzie Posted May 15, 2007 Share Oompie ek het myne laas week self vervang, al wat jy nodig het is om seker te maak dat die seel nog goed werk, ek het myne mooi skoon gemaak en dieselfde battery gekoop, dis n standaard battery. Maak net seker die rubber seel word reg terug geplaas. dis nie rocket science nie en neem 5 minute om te doen. Maak seker met die wear link dat waar die koppelings aan die belt is dat dit skoon is , sout pak aan van al die sweet en veroorsaak dat hulle nie lekker kontak maak nie. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Guest Big H Posted May 15, 2007 Share Die old belde ja......... maar die nuwes met die sagte lap streppie kan vervang word. In die boekie verduidelik hulle om dit te doen maar die meisie by Polar het my gewaarsku dat ek eerder die duiwel se toon moet trek voordat ek die betterie self vervang!!!!!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now