Jump to content

Tour of Morocco


hammertoe

Recommended Posts

Op CSA se website word gemeld dat Nolan Hoffman nie meer deel gaan wees van die SA span na Morocco nie omdat hy gaan aansluit by die SA span wat tans in Europe is.  Michael Sowerby word dan in sy plek ingesluit vir Morocco. Dit beteken dat daar dus geen swart ryer in die SA span na Morocco is nie. Ek voorsien dat dit nie die finale span na Morocco is nie - of - konsentreer die Minister van Sport nou so op die Luke Watson-geval dat dit nie vir hom in issue is nie ---  OF het hy die wyse besluit gemaak dat MERIETE die enigste maatstaf is. Baie geluk met jou insluiting Michael !

 

Die ouens gaan 'n lekker "tan" optel daar anderkantWink dan is hulle kleur reg!
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout