Jump to content

Powerade Kremetart 2007

Wheelbarrow

Recommended Posts

  • Replies 46
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Sammajoor, as jy die vorige Kremetart "thread" dopgehou het sal jy weet wie "dumb, dumber, dumbest >>>>>> etc. is. <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

Hy doen sy bes om sy vorige titel te verdedig en sal aanhou om ?sinnelose snert ?  sy modus operandi  te maak.

Link to comment
Share on other sites

Wheelbarrow jy salmoet help hier is ek besig om in iemand anders se slaai te krap want dan sal ek die nederige ding doen en terug staan, wil nie bekend staan as die ou wat sy kollig gesteel het nie????LOLpost_button_smiley.gif

Link to comment
Share on other sites

kan ons asseblief vir net een keer die damn thread hou om oor die kremetart te fokus...... Oom Big H asb...ek soek nie moeilikheid nie maar al oom se issues en gemoanery met die kremetart raak nou irriterend!

die ou bal kan nou nog nie oor dit kom dat ons lekker die kremetart gaan ry terwyl hy in nigeria opgeskeep sit nie LOL

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Tevrede amoryntjie ......mmmmmm??????? Asof my gekyf en gebitch enigiets aan jou gaan doen as jy die hele race ry sonder om te stop om van jou frustrasies ontslae te raak!!!!!!

Ek het al my gekyf en gebitch uitgehaal en net die eerste vragie gelos. Sal die res ook nou asseblief edit...... toe??????..... anners bollie amoryn op julle koppe ook!!!!!!!!
Big H2007-05-19 11:29:07
Link to comment
Share on other sites

Big H, spite hulle en gaan ry ook die Kremetart. Ek gaan probeer, maar ek weet nie eers of ek oor die berg gaan kom nie! Maar ek gaan probeer.  Nomad2007-05-19 11:30:09

Link to comment
Share on other sites

wow okei oom.....mooi gevra..anyways ja ons gaan die kremetart geniet...ek en sussie gaan tandem ry en dan kan ek al my frustrasies gaan uithaal volgens oom H

Link to comment
Share on other sites

Hoekom? Is daar te min inskrywings. Het julle normale hubpropoganda nie die jaar gewerk nie.

Gaan julle weer al julle klublede kry om die race te rate.
Link to comment
Share on other sites

Nomad, sien jou daar.  Ek is in net so slegte toestand op die oomblik.  Het die naweek die eerste keer meer as honder kilos gery in omtrent drie maande se tyd en ek moet se, my beentjies is so bietjie lam.  Maar ek gaan die Kremetart doen, al is dit op die ou end net n "training ride" vir die Jock waar ek seer sekerlik begrawe sal word soos ek nou voel.

Link to comment
Share on other sites

Hoekom? Is daar te min inskrywings. Het julle normale hubpropoganda nie die jaar gewerk nie.

Gaan julle weer al julle klublede kry om die race te rate.

Hoekom gaan ry jy nie die wedren self nie, dan kan jy sien waaroor al die bohaai is. 

Of kan jy nie? (fietsry nie?)Confused
Link to comment
Share on other sites

kan ons asseblief vir net een keer die damn thread hou om oor die kremetart te fokus...... Oom Big H asb...ek soek nie moeilikheid nie maar al oom se issues en gemoanery met die kremetart raak nou irriterend!

die ou bal kan nou nog nie oor dit kom dat ons lekker die kremetart gaan ry terwyl hy in nigeria opgeskeep sit nie LOL

hahaha epoh- daai avatar v jou is eintlik Big H wat se "Ek like nie die Kremetart nie, ek like nie die kremetart nie" terwyl hy op sy tandem op die grondpaaie ry nie.

Ignorance is bliss.....
Link to comment
Share on other sites

kan ons asseblief vir net een keer die damn thread hou om oor die kremetart te fokus...... Oom Big H asb...ek soek nie moeilikheid nie maar al oom se issues en gemoanery met die kremetart raak nou irriterend!

die ou bal kan nou nog nie oor dit kom dat ons lekker die kremetart gaan ry terwyl hy in nigeria opgeskeep sit nie LOL

hahaha epoh- daai avatar v jou is eintlik Big H wat se "Ek like nie die Kremetart nie' date=' ek like nie die kremetart nie" terwyl hy op sy tandem op die grondpaaie ry nie.

Ignorance is bliss.....
[/quote']

haha Clap

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout