Jump to content

bietjie oor SA's


Recommended Posts

Brown die groot pretbederwer

 

May 31 2007 09:04:06:770PM - (SA)   

 

 

 

Wilhelm de Swardt

 

 

 

Op enige sportbyeenkoms is daar altyd iemand wat nie die draaiboek ordentlik gelees het nie en die gunstelinge se dag bederf.

 

 

 

Dit het juis gister in Bloemfontein op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse padfietsrybyeenkoms in die individuele tydtoetse gebeur.

 

 

 

In die individuele tydtoets vir onder 23-jaers was Arran Brown van Colorpress die groot pretbederwer.

 

 

 

Hy het di? tydtoets oor 40 kilometer in 53 minute en 50 sekondes gewen. Jacques Janse van Rensburg van Exel was tweede in 53:46 en Hanco Kachelhoffer van Harmony derde in 53:49.

 

 

 

Niemand het eens aan Brown gedink toe daar oor moontlike wenners gegis is nie.

 

 

 

Wynand de Villiers van Colorpress is egter nie verras met di? uitslag nie.

 

 

 

?Arran en sy spanmaats het die afgelope paar weke hard geoefen. Omdat hulle een van die kleiner spanne is, voel die ouens hulle het iets om te bewys.

 

 

 

?Ek voorspel dit sal nie die laaste keer wees dat Arran op die boonste trappie van ?n wennerspodium staan nie.?

 

 

 

Kachelhoffer wat die vorige twee jaar die o.23-tydtoets gewen het, het geen verskoning gehad nie.

 

 

 

?Die beste ryer het vandag gewen.?

 

 

 

Omstanders s? die wind was beslis ?n faktor. Dit was ?n geval van hoe later, hoe sterker.

 

 

 

Dit het haar vyf jaar geneem, maar uiteindelik het Cherise Taylor van Konica-Minolta weer ?n goue medalje op ?n Suid-Afrikaanse byeenkoms verower.

 

 

 

Taylor, wat verlede jaar as Suid-Afrika se belowendste jong fietsryer aangewys is, het gister die tydtoets vir junior meisies gewen.

 

 

 

Sy het laas as ?n o.14-jaer ?n goue medalje op die nasionale byeenkoms verower.

 

 

 

?Dit is ongelooflik. Ek het hard geoefen om die trui te wen. Ek dink ek gaan vanaand daarin slaap met my medalje langs my op die kussing.?

 

 

 

Johan van Zyl van die Westelike Provinsie het die o.16-tydtoets gewen. Rourke Croeser van Mongoose, wat meer bekend vir sy bergfietsver?mo?ns is, was tweede en Shaun-Nick Bester van Harmony derde. Die jonger Bester is die seun van die Comrades-legende Nick Bester.

 

 

 

Michelle Corbett is die o.16-kampioen in die afdeling vir meisies. Caitlin de Wet was tweede en Elizabeth Samson derde.

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Wedren van pyn gaan fietsryers deeglik toets

 

May 30 2007 09:56:02:943PM - (SA)   

 

 

 

Druk artikel

 

E-pos storie aan 'n vriend

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Wilhelm de Swardt

 

 

 

As jy van pyn hou, is individuele tydtoetse op fietse di? sportsoort vir jou.

 

 

 

Dit is die enigste afleiding wat gemaak kan word as daar met Suid-Afrika se beste fietsryers oor die gevreesde stryd teen die stophorlosie gepraat word.

 

 

 

Vandag en m?re in Bloemfontein vind die Suid-Afrikaanse individuele tydtoetsbyeenkoms plaas.

 

 

 

Ronel van Wyk van Konica-Minolta, wat vyf keer die afgelope agt jaar die vroue-tydtoetskam?pioen was, s? dit is ?n wedren van pyn.

 

 

 

?Dit is eintlik die hele tyd ?n stryd tussen jou verstand en jou liggaam.

 

 

 

?In ?n tydtoets kom daar ?n stadium waar jou liggaam s? hokaai, dit is genoeg. Jou verstand moet dan oorneem. Dit is wanneer die pyn begin.

 

 

 

?As jy nie kan vasbyt en deur die pyngrens ry nie, sal jy nooit ?n tydtoets wen nie.?

 

 

 

Van Wyk sien eintlik uit na di? stryd.

 

 

 

?Miskien is ek ?n masochis,? bieg sy.

 

 

 

Volgens Van Wyk kan Yolandi de Villiers van Mazda m?re die groot verrassing wees.

 

 

 

?Ek dink wat in Yolandi se guns tel, is die feit dat sy ?n bergfietsryer is.

 

 

 

?Bergfietsryers ken pyn, want baie van hul wedrenne is eintlik niks anders as ?n lang tydtoets oor klippe en stompe nie.

 

 

 

?Marissa van der Merwe van Proline is nog iemand wat ek nie gering kan skat nie.

 

 

 

?Ek verwag dat Marissa di? tydtoets bitter graag sal wil wen omdat haar spanbestuurder waarskynlik vir haar gaan s? sy mag nie in die padwedren ry om te wen nie.?

 

 

 

James Perry van Team Barloworld, wat in 2001 in Portugal op die w?reldbyeenkoms ?n bronsmedalje in die onder 23-tydtoets verower het, is die gunsteling in die elite-afdeling vir mans.

 

 

 

Wat baie in Perry se guns tel is, die feit dat hy die afgelope drie jaar in Europa deelneem. Hy ken pyn en van vasbyt.

 

 

 

Perry s? hy het die afgelope ses weke aan vier internasionale toere oor 22 dae deelgeneem het. Volgens hom kan dit tot sy voordeel strek of dit kan hom kelder.

 

 

 

David George, die enigste ander Suid-Afrikaanse jaer wat ook al ?n medalje (brons) op ?n w?reldbyeenkoms in die tydtoets verower het, kan nie buite rekening gelaat word nie.

 

 

 

Darryl Impey van MTN/Microsoft, wat twee keer die nasionale o.23-titel verower het, kan dalk m?re die vinnigste tyd in die stryd teen die stophorlosie opstel.

 

 

Link to comment
Share on other sites

Brown die groot pretbederwer
May 31 2007 09:04:06:770PM - (SA)   

Wilhelm de Swardt

Hy het di? tydtoets oor 40 kilometer in 53 minute en 50 sekondes gewen. Jacques Janse van Rensburg van Exel was tweede in 53:46 en Hanco Kachelhoffer van Harmony derde in 53:49.

 

I see the guys in second and third had better times than the winner, well according to Wilhelm - Get your facts right man.
Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Ek sien Bester in Nick Bester van Comrades faam se seun..... hoekom skryf die ou nie eerder Cherise Taylor is Andre Taylor van Tandem Faam se dogter nie........ Go Cherise jy is die beste!!!!!!!! Baie baie baie baie geluk!!!!!!!!!! Big H2007-06-01 03:55:24

Link to comment
Share on other sites

Brown die groot pretbederwer
May 31 2007 09:04:06:770PM - (SA)   

Wilhelm de Swardt

Op enige sportbyeenkoms is daar altyd iemand wat nie die draaiboek ordentlik gelees het nie en die gunstelinge se dag bederf.

Dit het juis gister in Bloemfontein op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse padfietsrybyeenkoms in die individuele tydtoetse gebeur.

In die individuele tydtoets vir onder 23-jaers was Arran Brown van Colorpress die groot pretbederwer.

Hy het di? tydtoets oor 40 kilometer in 53 minute en 50 sekondes gewen. Jacques Janse van Rensburg van Exel was tweede in 53:46 en Hanco Kachelhoffer van Harmony derde in 53:49.

Niemand het eens aan Brown gedink toe daar oor moontlike wenners gegis is nie.

Wynand de Villiers van Colorpress is egter nie verras met di? uitslag nie.

?Arran en sy spanmaats het die afgelope paar weke hard geoefen. Omdat hulle een van die kleiner spanne is' date=' voel die ouens hulle het iets om te bewys.

?Ek voorspel dit sal nie die laaste keer wees dat Arran op die boonste trappie van ?n wennerspodium staan nie.?

Kachelhoffer wat die vorige twee jaar die o.23-tydtoets gewen het, het geen verskoning gehad nie.

?Die beste ryer het vandag gewen.?

Omstanders s? die wind was beslis ?n faktor. Dit was ?n geval van hoe later, hoe sterker.

Dit het haar vyf jaar geneem, maar uiteindelik het Cherise Taylor van Konica-Minolta weer ?n goue medalje op ?n Suid-Afrikaanse byeenkoms verower.

Taylor, wat verlede jaar as Suid-Afrika se belowendste jong fietsryer aangewys is, het gister die tydtoets vir junior meisies gewen.

Sy het laas as ?n o.14-jaer ?n goue medalje op die nasionale byeenkoms verower.

?Dit is ongelooflik. Ek het hard geoefen om die trui te wen. Ek dink ek gaan vanaand daarin slaap met my medalje langs my op die kussing.?

Johan van Zyl van die Westelike Provinsie het die o.16-tydtoets gewen. Rourke Croeser van Mongoose, wat meer bekend vir sy bergfietsver­mo?ns is, was tweede en Shaun-Nick Bester van Harmony derde. Die jonger Bester is die seun van die Comrades-legende Nick Bester.

Michelle Corbett is die o.16-kampioen in die afdeling vir meisies. Caitlin de Wet was tweede en Elizabeth Samson derde.

[/quote']

 

Lyk my die ou met die stadigste tyd wen die tydtoets.  Of lees ek verkeerd?
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout