Jump to content

Kremetart Ladies race


Haidee

Recommended Posts

Hier is net 'n klip in die bos....

 

Ek was nie by die prys uitdeling nie, maar het by vriende na die tyd gehoor wie die stage wenners van die ladies race was.  Die dame wat bleikbaar stage 2 gewen het, was nie eers saam in die sprint by die einde van die stage nie! 

 

Ek weet nie of sy saam met die ladies bunch weggespring het of nie, maar sy het saam met die mans klaargemaak.  Ons sou definitief gesien het as sy alleen van ons groep af weggebreek het. 

 

Dis baie 'sad' as mens so die prysgeld aanvaar en weet dat jy dit nie regtig verdien nie! 

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 74
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Haidee - ongelukkig met die kremetart is dit elkeen vir homself maak nie saak waar jy weg spring nie, sy het 'n vinniger en beter tyd gery op die stage so dit is nie eintlik sad dat sy die prysgeld gewen het nie...

 

Dis seker al waar die race so klein bietjie moet verander, en dat gewone reels moet geld, soos wat ek verstaan kon Marissa se crash vermy geword het as die mans nie saam hulle in die groep was nie

 

All in All is die Kremetart great en sal dit verseker weer doen
Link to comment
Share on other sites

Guest Michelle

I was at the finish of stage 2 & went to ask if the ladies had come in yet... the official said that the group hadn't come in but one lady had got away at the hot spot with a group of men & had finished a couple of minutes before.

Link to comment
Share on other sites

Ek stem honder persent saam dat die race en als van die dag great was! 

 

Dat sy vinniger gery het stem ek ook saam, maar sy het nie teen die vrouens gekompeteer nie.  Baie van ons was lus om in die VB groep in te spring op stage 2 toe hulle verby ons gevlieg het, want daar gaan mens definitief meer rus as in die vrouens se groep.  In die vrouens groep moet ons self hard werk om die spoed op te kry en daar te hou, maar wanneer ons saam met die mans ry is die wynig dat ons as vrouens nodig het om voor te werk vir jou eie tyd.

 

Ek voel maar net jammer vir die girls wat voor sit en die hele race deur hard gewerk om teen die ander vrouens te kompeteer en dan vat iemand die prysgeld wat deur mans gehelp is.

 

My opinie is dat hulle die seeding van hierdie race soos al die ander moet maak.  Jou licensed ryers eerste en dan die gewone open seeded agter aan.
Link to comment
Share on other sites

Haidee, ek hoor wat jy s?, en dit is definitief nie regverdig teenoor die ander meisies nie...

Maar die indeling van die groepe volgens ouderdom ipv gelisensieerd is een van die groot dinge wat van die Kremetart so 'n unieke resies maak.

Nou kry Jan rap en sy maat ook die geleentheid om saam met die Harde Baarde en vinnige skoonhede weg te spring en te kyk hoe lank jy kan bybly...
Link to comment
Share on other sites

Dankie Crux - ons altwee is baie happy met die race, drama en al

Ons gaan verseker een of twee tips moet kry hoe om 'n tyre in 'n minuut te change - dankie weereens...
Link to comment
Share on other sites

Great going to TCS on the outstanding results produced at the Krem, Crux you have a unique blend of persons on your team keep it up, Well done TCS.

Link to comment
Share on other sites

By the way I must say WELL DONE to the official who decided to DQ Peter Lee Jefferies for cheating(Holding on trucks and cars) not on young man and using language you do does not bode well for the sport.   

Link to comment
Share on other sites

Hier is net 'n klip in die bos....

 

Ek was nie by die prys uitdeling nie' date=' maar het by vriende na die tyd gehoor wie die stage wenners van die ladies race was.  Die dame wat bleikbaar stage 2 gewen het, was nie eers saam in die sprint by die einde van die stage nie! 

 

Ek weet nie of sy saam met die ladies bunch weggespring het of nie, maar sy het saam met die mans klaargemaak.  Ons sou definitief gesien het as sy alleen van ons groep af weggebreek het. 

 

Dis baie 'sad' as mens so die prysgeld aanvaar en weet dat jy dit nie regtig verdien nie! 

[/quote']

 

Het gehoop dat iemand hierdie topic gaan begin.

 

Ek is die dame waarvan julle praat.  So, laat ek dus my kant van die storie vertel.

 

Ek het met die 1ste stage saam met die dames weggespring en op 7km het my ketting gebreek.  Gelukkig het 'n ander dame op 'n mtb my gehelp en na 20min was ek weer op die pad, stoksielalleen.  Ek het vir die res van die stage op my eie gery, en dit was nie maklik nie, met die wind van voor. 

 

Met die 2de stage het ek weer saam met die dames weggespring en toe die VB bunch verby kom, besluit om saam met hulle te ry.  Ek het nie eens geweet dat ek eerste oor die lyn was nie, as dit nie was dat iemand wat my geken het vir my kom s? het dat ek die hotspot gewen het nie.

 

Jy kan nie s? dat ek nie die prysgeld verdien het nie.  Ek het baie hard daarvoor gewerk en ek kan jou verseker dat dit geen piekniek was om saam met die mans te kon bly nie.  My man het met die organiseerders gaan praat en hulle het bevestig dat, solank ek net saam met die dames weggespring het, ek geen re?ls oortree het nie.  As julle aan die slaap was en nie kon sien dat ek weggebreek het nie, is dit julle probleem.  En net soos wat ek vir die dames ges? het wat wou gehad het ek moet die prysgeld vir hulle gee, dit staan hulle vry om die probleem met die organiseerders op te neem, en wat hulle besluit was, sou ek daarby berus het.

 

Dit is jou opinie dat ek nie die prysgeld verdien het nie, maar ek weet hoe hard ek gewerk het, veral die 1ste en 2de stage, en ek voel glad nie skuldig dat ek die prysgeld aanvaar het nie.

 

Ek stem saam dat hulle die wedren moet opdeel in lisensie en ope katagorie?, dan sal al hierdie onaangenaamheid nie gebeur het nie.
Link to comment
Share on other sites

Angel ek hoor wat jy se en weet hoe hard dit is om saam met die mans te bly.  Ek het self na die tweede stage vir die organiseerders gaan vra of ons saam met die mans in hul bunch mag spring wanneer hulle verby kom, maar hulle het gevra dat ek dit nie doen nie, want dan maak ons dit net vir hulle moeiliker om vas te stel wie regtig die dames race/stages gewen het en wie nie. 

 

Ek weet onglukkig nie wat die vrou se naam is met wie ek gepraat het nie, sy is die een wat in die kar was wat heeltyd saam met die ladies bunch gery het.  Wel, die dame het gese dat jy net in aanmerking kan kom vir die prysgeld indien jy saam met die ladies wegspring en gladnie saam met die mans ry nie. 

Dit bly maar net onregverdig.
Haidee2007-06-11 02:52:12
Link to comment
Share on other sites

Angel ek stem nie saam met jou nie jy het gesien hoe hard het die voorste ladies gewerk om die ladies uit die mans bunch te gaan haal .. jy verdien nie daai wen nie.. sorry..

 

 

 

duidelik was jy nog nooit by die kremetart nie die 2de stage is altyd n "skoon" stage jy spring nie by die man in nie.. net soos die ladies wat in gespring het by die 1ste stage se sprint was verkeerd.. Lisa Samantha en Marissa het hard gewerk en dit moes tussen hulle gewees het wie die stage moes vat..

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Happens all the time.

 

There is no written rule against this.

 

It is a case of you snooze you loose.

 

The ladies did jump into the VB group on stage three.

 

So stop pointing fingers while your pants are around your ankles.
Link to comment
Share on other sites

ek hoor wat jy se beesblaas..

 

n jaar terug is Amoryn uit gehaal om dat sy dit gedoen het..

Link to comment
Share on other sites

Elkeen het die reg tot sy eie opinie.

 

As dit so was dat 'n dame nie in aanmerking kom vir prysgeld as sy saam met die mans ry nie, hoekom het hulle dit dan vir my gegee? Hulle het dit geweet, want my man het vir hulle ges? presies wat gebeur het. Ek het niks probeer wegsteek nie, en ek het nie saam met die mans ingespring met die 2de stage met die hoop op 'n wen nie, dit was pure geluk.

 

Indien die re?ls van die wedren gestipuleer het dat ons nie saam met die mans mag gery het nie, sou ek nie eens gekibbel het daaroor nie.  Dit was nie 'n lisensie wedren nie, en ek is ook nie gelisensieerd nie.  Indien dit wel was, is dit natuurlik 'n heel ander storie.  Ek voel dat ek ook hard gewerk het daarvoor, en soos ek voorheen ges? het, dit is nie 'n grap om saam met die mans te kon gebly het nie. En na wat ek die 1ste stage moes deurmaak en nog genoeg krag gehad het met die 2de stage om by te bly, voel ek dat ek dit verdien het.
Link to comment
Share on other sites

Om in daai groot bunch mans te bly is makliker as om by die ladies bunch te bly dit belowe ek jou.. mens kon dit voel toe die mans verby gekom het het hulle baie wind af gekeer.

Link to comment
Share on other sites

Guest
This topic is now closed to further replies.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout