Jump to content

Kremetart Ladies race


Haidee

Recommended Posts

Snapshot on stage 3 all the ladies jumped in the VB bunch. Nobody complains about the winner of stage 3.

 

This is the whole reason why there should not be this kind of money on a fun ride.

 

For this kind of prize money it should have been a licensed race. Then the race was policed and this would not have happened.

 

So in the absence of rules stipulating that ladies are not allowed in a mens bunch under no circumstances any thing goes.

 

Tough luck to those that snoozed
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 74
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Grapkas welkom terug. Hoe was China. Jy sal sien baie het verander terwyl jy wegwas.

 

Loop asb lig vir die Hub KGB.

 

Lekker dag
Link to comment
Share on other sites

My opinie bly maar nog dieselfde.  Plain common decency.  As jy heeltemal agter raak en nie saam met die girls kan bly nie, is dit 'n ander storie, ry dan saam met wie jy wil, solank jy nie die mans groepe tot jou voordeel gebruik om dan die race of stage te wen nie.

Link to comment
Share on other sites

Angel - ek moet admit ek stem saam jou, my suster was in presies dieselfde bootjie laas jaar, al verskil was sy was so bang die bionic chicks gaan haar klap dat sy maar eerder op gesit het, en vir hulle gewag het om oor die lyn te gaan...

 

Well done om saam die mans te gebly het, wat die mense nie moet vergeet nie, is Argus het Anke saam Billy hulle weg gebreek - hoekom moan hulle nie daaroor nie....
Link to comment
Share on other sites

Ja' date=' en terwyl julle hier die race rules uitsort, next time pos dit asb waar dit hoort "RACING".

EK DANK JULLE VREESLIK !!!!!!![/quote']

 

Goed sal so maak. Embarrassed
Link to comment
Share on other sites

Angel - ek moet admit ek stem saam jou' date=' my suster was in presies dieselfde bootjie laas jaar, al verskil was sy was so bang die bionic chicks gaan haar klap dat sy maar eerder op gesit het, en vir hulle gewag het om oor die lyn te gaan...

 

Well done om saam die mans te gebly het, wat die mense nie moet vergeet nie, is Argus het Anke saam Billy hulle weg gebreek - hoekom moan hulle nie daaroor nie....
[/quote']

 

Sover ek kan onthou het die dames daar saam met die mans weggespring.
Link to comment
Share on other sites

Julle kloof nou hare. No rules anything goes.

 

Dq dan al die dames vir al die stages want hulle het ook op stage 3 saam met VB gery.

 

Vat almal se geld terug en koop bier.
Link to comment
Share on other sites

Ja Haidee hulle het saam hulle weg gespring - Dit is aanvaarbaar om by die Argus saam die mans weg te spring en te ry want hulle mag, so ook die Kremetart, ongeag hoe die groepe in gedeel is. Sy was beter en vinniger op die stage, so unlucky vir julle wat gehana het......

Link to comment
Share on other sites

Angel - ek moet admit ek stem saam jou' date=' my suster was in presies dieselfde bootjie laas jaar, al verskil was sy was so bang die bionic chicks gaan haar klap dat sy maar eerder op gesit het, en vir hulle gewag het om oor die lyn te gaan...

 

Well done om saam die mans te gebly het, wat die mense nie moet vergeet nie, is Argus het Anke saam Billy hulle weg gebreek - hoekom moan hulle nie daaroor nie....
[/quote']

 

Dankie Vet Pens.  Dis om daardie rede dat ek nooit license sal ry nie, hulle is heeltemal te katterig.  Het eerstehandse ondervinding daarvan gehad hierdie naweek. Ek het ook nogal gedink dat ek miskien die prys moet opgee, maar toe dink ek nee, bogger hulle, ek het hard gewerk daarvoor, maak nie saak wat hulle daaroor s? nie.

 

En aan die een wat ges? het sy hoop ek geniet my prysgeld: glo my, ek gaan defnitief, elke sent daarvan.Tongue
Link to comment
Share on other sites

Ja Haidee hulle het saam hulle weg gespring - Dit is aanvaarbaar om by die Argus saam die mans weg te spring en te ry want hulle mag' date=' so ook die Kremetart, ongeag hoe die groepe in gedeel is. Sy was beter en vinniger op die stage, so unlucky vir julle wat gehana het......[/quote']

 

Ons het nie gehana nie, maar tussen mekaar besluit om dit 'n ladies race te hou - soos wat die groepe ingedeel was.
Link to comment
Share on other sites

O my word as ek nie van beter geweet het nie sou ek sweer jy is my suster Angel - julle het presies dieselfde opinie oor alles...En ja gaan geniet jou prysgeld, jy het 175km gery en 'n ketting gebreuk, so unlucky vir die res...

 

Go BeesblaasClap 
Link to comment
Share on other sites

Guest
This topic is now closed to further replies.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout