Jump to content

How about a top ten of stirrers on this forum?


fyndraai

Recommended Posts

ken jy nie vir kaalvoet thysie? waars jou tie-vie

 

 

 

hy was juis nou die dag in die hof omdat hy iewers stront aan geja het.

 

 

 

met 'n strepies suit aan, maar sonder skoene. die judge het hom nogal uit getrap, maar toe verduidelik hy juis, hy show respek om met 'n suit op te daag, maar nie eers die judge kan hom kom vertel hy moet skoene dra.

 

 

 

nee, kaalvoet thysie laat nie met hom neuk.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 92
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

ek kyk nie tie-vie nie... maar ek weet nou van wie jy praat.

 

probeer nou net uitfigure waar hy nou eintlik in die storie in pas.  ;-)

 

LambTjop, dis tyd dat jy vir jou 'n MTB kry. Miskien kan jy oom Popeye s'n leen...

 

Link to comment
Share on other sites


Thys wie?

 

former reconnaissance soldier Matthys "Kaalvoet Thysie" de Villiers - was on trial for planing a coup at some stage

 

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

ek kyk nie tie-vie nie... maar ek weet nou van wie jy praat.

probeer nou net uitfigure waar hy nou eintlik in die storie in pas.  ;-)

LambTjop' date=' dis tyd dat jy vir jou 'n MTB kry. Miskien kan jy oom Popeye s'n leen...
[/quote']

 

shyte _C50_......kannie daai doen nie....my vrou sal my b@ll@s afsny!! Gaan probeer om een te koop so oor 6 - 8 maande! Nou net huis gekoop....f@kkol budget oor!ConfusedDead
Link to comment
Share on other sites

HUH????

 

Waar stir ek????Embarrassed


Ek het fotos vir bewyse hoe jy stir....WinkTongue

 

hmmm...okay nee, sat gedink so ek gee op!!! Watse foto's praat jy van?Shocked
Link to comment
Share on other sites

 

kannie GLO my naam is daar nie!! I take offence to that' date=' I always try and not get involved!!!

 

think it's definitely:

 

3)BigH

2)Big Mamma

1)Snoop

4)Samajoor

5)Poison Ivy

6)Gatiep

7)L.Emmer
[/quote']

 

En wat van Liegbek?

 

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Jou nonsens!!!! Waaaar kruip jy nou uit..... vroee hibernasie gehad, het 'n meerkat aan jou toon kom suig of wat??????..... die winter is nog nie verby nie kerel.... klim terug in jou grot in.... dadelik!!!!!!! Big H2007-06-12 08:15:54

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Het jy nie uitskryf werk om te doen nie of rugby oefening soos regte kinners nie. Swot eerder as om te sit en rekenaar games speel!!!!!!

 

WAT PRESIES weet jy van Nigerie af laaitie???????? Jou bek(kie) is groot oor dinge waarvan jy niks weet nie. Kinners moet gehoor word en nie gesien word nie.
Big H2007-06-12 08:26:45
Link to comment
Share on other sites

nee OU OOM jy is uit die oudedoos!! Kinders word vandag gesien en gehoor!! En ek speel nie rugby nie want dis vir moffies! En het jy nie werk dat jy die heeldag op thehub is nie? My bekkie te groot? Dink OU OOM het die grootste mond op theHubsa

Link to comment
Share on other sites

Lancealot jy moet nou mooi met groot mense praat. Ek weet jou ouers het jou goeie maniere geleer. Jy wil lyk of jy daai deel van jou opvoeding wil ignoreer. As jy nie mooi met BigH kan praat nie bly liewer stil of jy kan 'n paar gatvelle verloor.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout