Jump to content

Help me pick one please


Spinnekop

What bike?  

55 members have voted

  1. 1. What bike?

    • Silverback ? alpine - R2 770
      34
    • Trek 3900 - incl. lockable shock - R2 950
      44
    • Trek 3900 - excl. lockable shock - R2 650
      4


Recommended Posts

Hi all.

 

Here are the choices.

 

Budget is limeted and thus the above choices

Novice rider trying MTB out

What warranty has the above two manufacturers

Lockable shock that important?

Thanks for all the replies and advice!!!!!Clap

Link to comment
Share on other sites

Silverback.

Also have the Alpine - it comes out with a lockout(lackable...whatever) shock - nice gadget and lovely to play around with. Some people swear by lockout shocks, some say it's a waste - personally i like it.

 

I'd say it's a comfy enough ride (when considering the price), shock's not too bad, Alivio groupy does it's job without hassles. Quite a decent frame that's not too expensive and it's light enough. Great breaking innitially...but wears out after a little while...so might just want to check that or upgrade it after some time.

 

Hope it helps.
nellie2007-06-19 09:35:27
Link to comment
Share on other sites

My 2c worth...

 

I borrowed a Silverback (not sure what make) for the Magalies Monster and Sabie Shenanigan. It was basic as basic came: V-brakes, no lockout, hard-tail, 8 gears, etc, etc.

 

I managed fine with it - in fact I finished in 25th place on the Shenanigan - had more to do with my (road) fitness/strength than technical ability.

 

The only problem I had was shifting - the rear derailer worked opposite to what I was used to (if the cable were to break, the derailer moves up to the granny gear).

 

For R2770 I would ride the Silverback. If, one day, I decide that MTB is not my thing, then I haven't wasted too much cash. If I decide that MTB is my thing, then I can always look for a more expensive/appropriate bike.
Frosty2007-06-19 09:49:30
Link to comment
Share on other sites

Nellie

 

Brieke behoort nie slegter te word nie. Hou die briekpads skoon en haal garras daaruit. Dit help om hulle liggies op baie growwe skuurpaier te "skrop" ...... onthou nie skuur nie !!!!!!! of gebruik een van daai fyn tandjie messe en krap die briek oppervlakte daarmee. Dit maak grof en haal ook sommer die fyn stukkies yster en goed uit wat die rim kan krap. Onthou jy hoef gewoonlik nie die pads uit te haal nie. Clip net die lang springs op die arms los, die briekkabel los en die arms beweeg uit wat jou genoeg spasie gee om daar te werk. ONTHOU NET OM HULLE TERUG TE CLIP WANT JY KAN NIE BRIEK SONDER HULLE NIE!!!!!!!!

 

Maak ook die briekoppervlakte op die rim skoon. Mavic maak 'n uitveer wat baie duur is maar jy kan sommer 'n Scotchbrite pad gebruik om die oppervlakte skoon te maak as dit baie vuil is. Weereens moet nie skuur nie!!!!!!!. Vryf net liggies en probeer om die Gunk weg te kry en nie die aluminium te skuur nie. As jy die briek oppervlaktes gereeld skoonmaak sal die skuurdery hierbo nie nodig wees nie.

 

Kyk ook na briekblokkies. Ek het BBB se Vee Stop triple colour pads op albei ons tandems gebruik. Gebruik die cartridge tipe. Dit werk goed. Gaan kyk by die link....

 

 

Lekker briek!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Spidey, for a few hundred rand (if you enter more than once to increase your chance of winning), you could win a complete MTB gruppo including wheelset. All you will then need is a frame with bars and a seat!

Enter and win!!!
Link to comment
Share on other sites

Spidey op 'n Trek nooit!!!! Hy hou minder van hulle as Shimano!!!!! Dit MOET vir iemand anders wees, hy darem al die Epic op 'n fiets met 'n halwe shock gedoen so hy is darem nie meer die novice in sy Poll nie!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Spidey op 'n Trek nooit!!!! Hy hou minder van hulle as Shimano!!!!! Dit MOET vir iemand anders wees' date=' hy darem al die Epic op 'n fiets met 'n halwe shock gedoen so hy is darem nie meer die novice in sy Poll nie!!!!!!![/quote']

 

Vir 'n vriendin Oom.  Sy wil begin en kyk hoe voel dit.....

 
Link to comment
Share on other sites

Dankie oom H!! Sal daai probeer...oom is 'n ster!

Die briekblokkies was 'n bietjie deur - maar die brieke SELF het klein bietjie moeilikheid gegee. Moet dit nog vir 'n diens vat een of ander tyd.
Link to comment
Share on other sites

Onthou om brieke te olie op die pivot punte. Eerder gereeld as eenkeer en te veel olie. Ek gebruik sommer ligte olie (masjien oilie wat in die tuit botteltjie kom) en gebruik 'n dik spuitnaal waarvan die skerp kant afgevyl is. Suig olie op hierin en drup so paar druppletjies olie op die gedeeltes wat beweeg. PASOP VIR TE VEEL WANT OLIE OP DIE PADS IS DISASTROUS!!!!!!!! Maak seker jou briekkabels is nie droog nie en maak seker beide van daai langs springs wat ek netnou van gepraat het, het dieselfde drukkrak in hulle. As hulle uitgehak is soos ek netnou gese het sonder om die briekkabel uit te haak moet altwee ewe veel gebuig wees. So ongeveer 30 grade vanaf horisontaal. Ek is seker Stadige Faantjie sal maar te bereid wees om te help. Met fatty daar sal hy ook sommer iets leer.

Link to comment
Share on other sites

Hahaha! Ek sit in WOrcester oom...sal maar my fiets vat na die oom by wie ek dit gekoop het - hy't ges? hy skuld my nog 'n free diens, so als is reg - ek gaan sommer daar agter in die workshop gaan sit en kyk wat hulle als doen sodat ek ook ietsie kan leer. Wil nie die repairs self doen nie(mens weet nooit wat 'n blond aan 'n fiets kan doen nie), maar sal defnitief oom se raad volg met die maintenance daarna!

Link to comment
Share on other sites

Leer maar wat hy doen. 'n Blond langs die pad met 'n stukkende fiets is deesdae NIE veilig nie!!!!!!!! Veral nie as Stadige Faan in die omgewing is nie.

 

Weet jy my Swaer se Seun was een van die projekbestuurders by daai casino en winkelsentrum daar langs die N1. Ek dink hy is nou weg daar. Rainbow Construction dink ek???????
Link to comment
Share on other sites

Ek sal ja - het al vrek baie by ou Patric in daai workshop geleer! Ag nee wat...ons het nie sulke snaakse kreature hier in Worcester nie...almal is klub mensies en hulle is baie oulik en behulpsaam as mens gaan staan. Moet omtrent baklei as ek MY EIE wiel wil regmaak as - hulle gryp dit al amper voor ek van die fiets af is!!!

Uhm...nou nie so mooi seker van Rainbow construction nie...maar hier's 'n Rainbow Chickens(ja - waar al die arme hoendertjies op Woolies en PnP se rakke vandaan kom) en sover ek weet was dit Murray & Roberts wat die Winkelsentrum gedoen het...kan nie vinnig dink wie die Casino gedoen het nie
Link to comment
Share on other sites

The lockable shock is handy for onroad application - but not so much for offroad - but is completely unneccessary imo.

 

For a novice starting out the framebrand & groupset are not important aspects, but proper bikefit is. Make sure the bike fits, and you'll have a happy rider. The bike with the better fit should be the natural choice.

 

Nothing wrong with the Silverback. Then again, nothing wrong with that Trek!

 

 
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout