Jump to content

Races in Noord Gauteng


Bliksempie

Recommended Posts

humm waar om te begin ek hoor vandag in die " ou " dae was dit so dat daar elke Naweek 'n race of 2 aan die gang is en nou kyk waar is ons nou.!

 

Ek dink dit is tyd dat noord gauteng bietjie opstaan en iets vir ons doen ek dink dit is die rede dat almal deer die winter nie wil oefen nie en as dit by die 94.7 ,Lost City of die Carousel kom dan word ons heeltemal frot gery Wie stem saam dat ons bietjie kan opstaan en meer races kan begin hou 

 

AngryAngry 
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout