Jump to content

Legendariese fietsryer deur plaastrok raakgery


Chrispy

Recommended Posts

Legendariese fietsryer deur plaastrok raakgery

2010-03-17 23:40

Jana Breytenbach

Kaapstad

Willie Engelbrecht, een van Suid-Afrika se voorste fietsryers van weleer, is gister op die Contermanskloof-fietsroete deur ?n plaas­trok raakgery.

Engelbrecht (47) is ?n vyfmalige wenner van die Cape Argus Pick n Pay-fietstoer en het onder meer sowat 20 Suid-Afrikaanse fietsry-titels gewen.

Hy en ?n vriend het omstreeks 09:15 op di? fietsroete naby die Vissershok- en Contermanskloof-pad gery toe ?n plaastrok hom van voor getref het. Hy het onder die vragmotor beland.

Hy het twee gebreekte ribbes en ?n sny aan die been opgedoen ? dieselfde been wat twee jaar gelede in ?n ernstige ongeluk beseer is. Dokters het hom destyds net ?n 30%-kans gegee om di? been te behou.

?Die trok het aan die verkeerde kant van die pad gery en in my vasgery terwyl die son in sy o? geskyn het.?

Engelbrecht het verder ges? die bestuurder het dadelik gestop en aangebied om hom hospitaal toe te neem, maar Engelbrecht het op sy fiets geklim en huis toe gery.

?Ek kon dit net halfpad ry en toe moes iemand my oplaai en my dokter toe neem.?

Hy is ?n lid van die Tygerberg-fietsryklub, by wie hy ?n maandelikse permit koop om toegang tot sommige fietsroetes op plase te mag ­gebruik.

Mnr. Adrian Windsor, klubsekretaris van die Tygerberg-fietsryklub, het ges? die roete word nie deur die klub onderhou nie.

Volgens Windsor het die klub ?n verstandhouding met die plaasbestuurder, mnr. Robert Stark, dat lede van die klub op die Contermanskloof-plaas mag ry.

Stark het by navraag aan Die Burger ges? hy is glad nie bewus van die voorval nie en dat hulle nie met trokke op die plaas werk nie.

?Daar is twee maatskappye wat grond huur op ons plaas wat wel met trokke werk, en dit is moontlik dat die bestuurder vir een van die twee maatskappye werk.?

Engelbrecht het nie die voorval by die polisie aangemeld nie.

 

- Die Burger

Chrispy2010-03-17 23:40:20
Link to comment
Share on other sites

How difficult is it, if the sun shines in your eyes,slow down, lift up your lazy hand to screen out the sun or put down your sun visor.

 

NO, he'll rather drive the same speed and hope for the best.

 

It is flippen ridiculous that this excuse is being used for every accident where cyclists are involved in.

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

And I thought I was the only idiot to get back up after a truck smacks you and ride with broken ribs. <?: prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

The problem is if we don't hold these guys responsible for their actions and their lack of appropriate care on the roads, there is no precedent set and the reality that you could go to jail or have your license taken from you for careless and reckless driving doesn't sink in.

 

Report the incident Willie!

Link to comment
Share on other sites

""Volgens Windsor het die klub ?n verstandhouding met die plaasbestuurder, mnr. Robert Stark, dat lede van die klub op die Contermanskloof-plaas mag ry.""

 

 

 

Soos dit vir my klink was dit nie op 'n openbare pad, maar op daardie nuwe MTB roete pad op privaat grond?

 

 

 

Willie, hoop jy word gou gesond. Ek het so 2 weke terug hom een oggend op die Bottlary pad gekry op sy MTB, laat ek julle vertel, hy is in top form, Ek wonder of hy vet op sy lyf het en jy kan aan sy bene sien hy is sterk soos tungsten

 

 

 

Word gou gesond Willie.

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Aai Willie,

Hoop jy recover sommer vinnig.

 

Het nou die dag lekker saam met julle by Majik Forest so stukkie geklim.

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Soos dit vir my klink was dit nie op 'n openbare pad' date=' maar op daardie nuwe MTB roete pad op privaat grond?

[/quote']

Maak glad nie saak nie. As 'n bestuurder is jy verplig om veilig te ry en jy is verantwoordelik vir jou aksies al is jy op jou eie erf.

Link to comment
Share on other sites

Thought one would be safer on the off road than on the tar....  Willie is one tough cyclist and will no doubt recover.  Hopefully all the accidents are now over!  Still not nice experiencing a fall.  Best of luck Willie!!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout