Jump to content

Jy dink jy's cooler as ekke


Roer

Recommended Posts

Jy dink jy's cooler as ekke

want jy ry 'n Spec

en ek ry 'n Trek

 

Jy dink jy's cooler as ekke

want jy gebruik 'n bom

en ek 'n pomp

 

Jy dink jy's cooler as ekke

want jy wax jou bene

en ek .... ens ens LOL
Link to comment
Share on other sites

Jy dink jy's cooler as ekke <?: prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

want jy's 'n roadie

en ek ry n' Em Tee Bee.

 

Jy dink jy's cooler as ekke

Want jou brille is photochromatic

en jou Di2 is electromatic.

 

Jy dink jy?s cooler as ekke  want jou bike is die blinkste op die pad

Jy dink jy?s cooler as ekke want jy dra Assos om jou gat

Jy dink jy?s cooler as ekke want jy?s ?n seeding by GPPA

Jy dink jy?s cooler as ekke want jou hero is uit die USA.

 

Ek?s Graeme Obree, jy?s Lance Armstrong

?????????

Jy dink 8-spoed is vir ou toppies, ek bly in my noppies

Ek drink alcohol, jy druk pille in jou hol

 

Jy lube net met Squirt, maar jou ketting se^ twiiiirt!

?????  Kom, help uit.

 

 

 

Jy Dink Jy's Cooler As Ekke

 

Jy dink jy?s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Jy dink jy?s cooler as ekke, want jy?t ?n tattoo van ?n slang op jou tette.
Jy dink jy?s cooler as ek, want jy?t ?n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
Jy dink jy?s cooler as ek, want jy?s elke jaar by die J&B Met.

Jy?s ou nuus, ek kom met rou beats
Jy l? en wag, ek gan soek iets
Jy?s ice tea, ek?s witblits
Jy?s lite bier, ek?s spirits
Jy?s die ou met die new fresh look
Ek?s die ou met die Pep Stores broek
Ek watch jou, jy koekeloer oukes
jy forward nog Vernon Koekemoer jokes
Ek?s fantasties, jy?s spasties
Ek vat an poppies, jy raak an klein kids
Jy?s Tim Voster, ek?s Chris Edwards
Jy?s innie bosse, ek rol innie vet sh*t
Jy?s boring soos liedjies ommie kampvuur
my styl slick sneak suutjies soos ?n vampier
jou styl *** sag soos ?n pink marshmallow
meisies skree vir net ?one night in parow?

Jy dink jy?s cooler as ekke, want jy hang saam met models en ek hang saam met slette
Jy dink jy?s cooler as ekke, want ek?s ?n rapper en jy sing in falsette
Jy dink jy?s cooler as ek, want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ?n jet
Jy dink jy?s cooler as ek, want jy ry in ?n Peugeot twee nul ses

Jy rol met ?n selfoon in jou pen
Ek rol nog met ?n 3310
My styl gooi sexy korrek
Jy dra nog ****** Mr Price Red
As ek instap skrikkie hele ****** bar
Jy kry nog ****** geld by jou ma
Ek los die hele jol papnat
As jy instap begin die hele jollie pad vat
ek?s Amerika, jys Irak
ek bomb jou lat die *** slap spat
Ek?s ?n Bic pen, jy?s ?n Mont Blanc
Jy loop rond met ****** skuim op jou mond-rand
Ek?s original jy?s gecopy
Ek?s ?n flash drive jy?s ?n floppy
Jy maak of jy alles het ma jy?s fake
Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit

Jy dink jy?s cooler as ekke, want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke
Jy dink jy?s cooler as ekke, want jy?s die gentleman, bra eksie prette
Jy dink jy?s cooler as ek, want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie in Quebec.
Jy dink jy?s cooler as ek, omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het

Jack Parow bra ek?s n **** woes
Jy eet caviar en couscous
Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni
Jy?t vriende in Swede, ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more
Jy koop al jou ****** klere by a store
Jy dra net ****** Polo shirts
Shame, jy luister na die Dirty Skirts
My naam?s Parow, dik heavy uitgeskollie
Jy lyk soos Jeremy de Tollie
Jack Parow, die life van die party
Jy dra net ****** Issey Miyake
Jy?s too cool for school, eks mos kief
Ek?s grasshopper, jys Lacoste sportief
Jy lat die koek flop, ek lat die huis rys
Jou meisie het ?n foto van my piel op haar Space Case

 Johan Bornman2010-05-10 03:32:05
Link to comment
Share on other sites

 

Jy dink jy's cooler as ekke

want jy's 'n roadie

en ek ry n' Em Tee Bee.

 

Jy dink jy's cooler as ekke

Want jou brille is photochromatic

en jou Di2 is electromatic.

 

Jy dink jy?s cooler as ekke  want jou bike is die blinkste op die pad

Jy dink jy?s cooler as ekke want jy dra Assos om jou gat

Jy dink jy?s cooler as ekke want jy?s ?n seeding by GPPA

Jy dink jy?s cooler as ekke want jou hero is uit die USA.

 

Ek?s Graeme Obree, jy?s Lance Armstrong

?????????

Jy dink 8-spoed is vir ou toppies, ek bly in my noppies

Ek drink alcohol, jy druk pille in jou hol

 

Jy lube net met Squirt, maar jou ketting se^ twiiiirt!

?????  Kom, help uit.

 

 

 

Jy Dink Jy's Cooler As Ekke

LOLLOLLOLLOLLOL

 

Laughed so much I almost wee'd!!LOL

 

 

Link to comment
Share on other sites

jy dink jy is koeller as ekke want jy ry met tubleless en ek ry met perma-tubes

Link to comment
Share on other sites

Want jou bike is car-bon

Jou vurk is 'n lef-ty

My wiele is Ghet-to

my bicycle van gum-tree.

 

OK I'm officially bored I'm going home....

 
XTC12010-05-10 09:47:23
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout