hyper7 Posted May 16, 2010 Share Hi! Wie weet waar in ZA kan ek pulley wheels koop vir my ou (2007) X7? Dit is die een met die offset gaatjie in die boonste pulley. Ek is hier in die boendoes, so iemand wat sal pos? (CWC het nie, blykbaar) en ek wil nie CR af invoer net vir 'n stel pulley wheels nie! My wielietjies het nou 10000 km op, en hulle is sat verby. Dankie! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Johan Bornman Posted May 16, 2010 Share Hulle is vryliki beskikbaar hier in die Big Smoke. Waar in die boendoes is jy? Link to comment Share on other sites More sharing options...
hyper7 Posted May 16, 2010 Share Hi Johan, Ek is op Secunda. Ek was so rukkie terug op die oosrand by 2 groot (Wel, een groot een en een kleintjie) fiets shops en kon nie kry nie, en die 2 bike shops hier in Secunda sukkel ook om vir my te kry. Hulle kry net die nuwe pulleys wat anders lyk as die ou X7. Link to comment Share on other sites More sharing options...
nacho! Posted May 16, 2010 Share My X-7 se bottom pulley lyk of dit speling op hom het as ek dit op en af beweeg. Is dit dan tyd om dit te vervang, of wanneer is hy nou moeg? Link to comment Share on other sites More sharing options...
hyper7 Posted May 17, 2010 Share Ek glo nie 'n bietjie speling is 'n groot problem nie, hang seker af hoeveel hy beweeg? Myne lyk so: http://farm3.static.flickr.com/2697/4464348277_63fb0c077e.jpg Link to comment Share on other sites More sharing options...
Johan Bornman Posted May 17, 2010 Share Die pulley in die foto lyk nog goed. Vervang hom as die bearings verskriklik vassit of, die punte van die tande skerp word. Hierdie een se tande is nog soos Tafelberg bo-up. Goed vir nog 'n lang tyd. "n Bietjie speling is nie 'n probleem nie. Die boonste een moet sywaartse speling he, die onderste een nie. Link to comment Share on other sites More sharing options...
hyper7 Posted May 17, 2010 Share Dis waar, en ek sou hulle nog gery het, maar die onderste een is basies vas. Die groefie waar die "bushing" in loop is grof. Ek voel sommer hoe trek hy 10W, en dit is 10W wat ek nie het in die middag oppad huis toe nie! (Die is eintlik my nat weer commuter, so die arme goed vat maar 'n hammering) Die Roller Boys wat oppad is behoort my 4 minute vinniger by die huis te kry! PS: Baie dankie vir die moeite Johan! Link to comment Share on other sites More sharing options...
nacho! Posted May 18, 2010 Share Dan sal ek myne seker moet vervang as ek so na Hyper7 sin kyk... Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now