Jump to content

Joost & Amor on the Tshwane OUTride


Guest Michelle

Recommended Posts

Hoekom staan dit ook in die reels of laat dit die maer beentjies nog maerder lyk!!!!!!!

 

Nee Oom....dis om beter te gly as jy gelube is oom......
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 58
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

 

Vrek' date=' daai twee is regtig nie die mense wat die beste op 'n fiets lyk nie! Great in die spotlight, maar dis maar waar hulle moet bly. [/quote']

 

Nellie, ek is uiters ge-affronteer en voel beledig. Jy diskrimineer teen mense hoe hulle lyk en betwyfel dan hulle vermoens om fiets te ry. Is dit erens in die reels aangeteken dat jy maer en anoreksies moet wees om fiets te ry. NEE !!!!!! dit staan nerens as 'n reel nie. Dik mense mag ook fietsry en fietsry geniet. Daar is sommige dik mense wat mense baie jonger as hulle wegry en wen. Dit is NIE mooi om sulke dinge te se nie en ook ongevraag. Sou jy dieselfde van my en M se foto op die tandem wat hier ge-post is ook se..... ek hoop regtig nie so nie!!!!!!

 

Ag moenie worry nie Nellie, Hendrik is net moerig omdat jy 'n blou-bul legende so beledigBig%20smile

 

Dalk is hy net morrig omdat die Blou Bulle verloor hetShockedShockedShockedLOLLOLLOLLOL

 

Maar jissi eja kon iemand nie vir Joost gese het om sy beenhare te skeer nieDead

 

Link to comment
Share on other sites

Is dit nodig om jou beenhare af te skeer as jy wil fietsry?????? Ek dink dit is net 'n common mode. As jy elke dag moet gaan le vir 'n massage soos die pro's sou ek se ja doen dit maar al wat dit vir jou doen is as die taniies jou in die lyn sien by Checkers dan skinner hulle en se jy is 'n moffie!!!!!!!!! Dit help jou nie om 'n beter .... of slegter fietsryer, te wees nie!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Vrek' date=' daai twee is regtig nie die mense wat die beste op 'n fiets lyk nie! Great in die spotlight, maar dis maar waar hulle moet bly. [/quote']

 

Nellie, ek is uiters ge-affronteer en voel beledig. Jy diskrimineer teen mense hoe hulle lyk en betwyfel dan hulle vermoens om fiets te ry. Is dit erens in die reels aangeteken dat jy maer en anoreksies moet wees om fiets te ry. NEE !!!!!! dit staan nerens as 'n reel nie. Dik mense mag ook fietsry en fietsry geniet. Daar is sommige dik mense wat mense baie jonger as hulle wegry en wen. Dit is NIE mooi om sulke dinge te se nie en ook ongevraag. Sou jy dieselfde van my en M se foto op die tandem wat hier ge-post is ook se..... ek hoop regtig nie so nie!!!!!!

 

Nee HP, jy sien hulle het actually die ergste anoreksia oorwin. Kyk na ou Joost, hel die kerel lyk mooi gesond. Kyk vir Mammie daar agter - die wange gloei sommer so.

Jammer hulle *** so af teen die bult.....
Link to comment
Share on other sites

Is dit nodig om jou beenhare af te skeer as jy wil fietsry?????? Ek dink dit is net 'n common mode. As jy elke dag moet gaan le vir 'n massage soos die pro's sou ek se ja doen dit maar al wat dit vir jou doen is as die taniies jou in die lyn sien by Checkers dan skinner hulle en se jy is 'n moffie!!!!!!!!! Dit help jou nie om 'n beter .... of slegter fietsryer' date=' te wees nie!!!!!![/quote']

 

Jy kan nie net aannames maak soos dit jou pas nie!!!!! Wie se vir jou ek kry nie elke dag n massage nie? Weet jy hoe moeilik dit is om n hoehakskoen-hak uit jou linker nier te verwyderDead
Link to comment
Share on other sites

Welll ..... jou hoe hakke pas seker by jou maer kaal beentjies?????? Solank jy my nie met jou handsak slaan nie!!!!!!! Teee heeee

 

PS..... vier jy ook soos die ander 8 Mei as 'n vakansiedag......mmmmmmm????????
Link to comment
Share on other sites

Welll ..... jou hoe hakke pas seker by jou maer kaal beentjies??????

 

Haai my skat hier sit ek en dink dat jy my nie raaksien nie!?

 

PS..... vier jy ook soos die ander 8 Mei as 'n vakansiedag......mmmmmmm????????

 

 

Ook? Confused Watter een v d Village People is jy? Asb se die construction worker!?
Link to comment
Share on other sites

Gaan kyk in my stoorkamer daar naby Rosslyn..... daar is 'n hangkas in die stoorkamer.  Gebruik hom wel en maak seker jy kom hierdie keer heeltemal uit die hangkas uit!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Vrek' date=' daai twee is regtig nie die mense wat die beste op 'n fiets lyk nie! Great in die spotlight, maar dis maar waar hulle moet bly. [/quote']

 

Nellie, ek is uiters ge-affronteer en voel beledig. Jy diskrimineer teen mense hoe hulle lyk en betwyfel dan hulle vermoens om fiets te ry. Is dit erens in die reels aangeteken dat jy maer en anoreksies moet wees om fiets te ry. NEE !!!!!! dit staan nerens as 'n reel nie. Dik mense mag ook fietsry en fietsry geniet. Daar is sommige dik mense wat mense baie jonger as hulle wegry en wen. Dit is NIE mooi om sulke dinge te se nie en ook ongevraag. Sou jy dieselfde van my en M se foto op die tandem wat hier ge-post is ook se..... ek hoop regtig nie so nie!!!!!!

 

My liewe oom Petoors...bedaar en kry daardie heart rate onder beheer!LOL

Waar op aarde lees oom dat ek gese het hulle is vet???Confused Amor is seker een van die vrouens in die land wat die beste gebou is, en Joost is groot, maar nie vet nie!?!?

 

Daar is net mense wat funny lyk op 'n fiets (actually....Amor lyk fine...dis Joost wat bietjie awkward lyk) - soos bv. Soler...hy is nou een van die beste klimmers in die wereld, maar hy lyk vir my steeds soos 'n sprinkaan wat probeer fietsry.LOL

 

Wat die maer en anoreksies betref...ek stem 100% saam met oom - ek persoonlik is nie 'n aanhanger van die "skeleton-look" nie...gee my baie eerder iemand wat 'n goeie bord kos kan waardeer, bietjie vleis om die lyf het en steeds tevrede is met hulself!Approve En serious...ek is ook alles behalwe maer en anoreksies!EmbarrassedEmbarrassed Oor vet mense wat ons jonger klomp wegry...vrek, asof ek dit nie weet nie - hier's een (meer gewigtige) ou in ons klub - teen bulte en platpad is als doodreg, maar ek bewe as ek teen hom moet sprint!!! Meeste van ons staan nie 'n katse kans nie...ConfusedDead

 

okay, so nou het ek myself verduidelik...jammer...hoop nie oom voel steeds beledig nieUnhappy.
Link to comment
Share on other sites

o ja...maar ek se steeds OUTsurance kon vir hulle klere gegee het wat beter pas - daai goed hang soos tente aan hulle! ...en jip...ou Joost kan maar volgende keer die beentjies skeer...haha. (soos Mud se...ek het "leg fetishes...)

Link to comment
Share on other sites

Gaan kyk in my stoorkamer daar naby Rosslyn..... daar is 'n hangkas in die stoorkamer.  Gebruik hom wel en maak seker jy kom hierdie keer heeltemal uit die hangkas uit!!!!!!

 

Ons het gepraat hieroor... ek gaan nie saam met jou huis toe nie. Ook nie na een of ander dodgy warehouse nie. Ek gaan ook nie saam met jou in klein spasietjies in nieLOL
Link to comment
Share on other sites

Kyk hoe is Amor se helmet vasgemaak! Sy wou seker haar hare los dra en toe werk dit nie?

 

Die straps gaan om die ore, liefie.

 
Link to comment
Share on other sites

Alle stokers beweer hulle werk die hardste..... terwyl hulle sit en hulle naels vyl. Ou beesblaas..... gaan blaas erens anders!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout