Jump to content

Route - PTA East to Rayton?


Squier

Recommended Posts

I'm still looking for a garmin file or something with clear directions for this route. Any help would be appreciated.

Link to comment
Share on other sites

As julle ry laat weet mar sal wil join

 

Sal so maak! Sodra ons die roete kry... Anyone?

Link to comment
Share on other sites

Sal so maak! Sodra ons die roete kry... Anyone?

 

Dis moelik om direction te gee, want daar is plekke soos 'links tussen 2 stywe bome' en 'hop oor spoor'. Ons het nou al n paar keer saam met die singletrack groep op Saterdae oggende daai roete gery, so dalk sal dit n goeie idee wees om met Bennie by die shop te gaan gesels. Hy behoort vir jou die beste te kan verduidelik.

 

Net om veilig te wees, moet dit liewers nie alleen ry nie. Jy ry op die buite hoeke van Mamelodi en ek weet nie hoe veilig dit alleen is nie. Bly maar in n groep

Link to comment
Share on other sites

Ja dis die ding, treinspoor paaie is lekker vir LSD mar mens moet mar n paar wees wat ry

 

Ok, on het n google maps file gekry. n vriend het n Garmin Edge 305. Enieg manier om die file op die 305 te kry?

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout