Hendrik Petoors Posted August 21, 2007 Share Ek en M het nou die aand my Tandem Cranks wat ek by Speke gekoop het gaan haal. Was dit nie nou lekker om oor fietse en hulle dinge te gesels nie!!!!!! Ons het gepraat oor fiets administrasie, ons het gepraat oor mense, ons het gepraat oor die Wielnaaf (The Hub vir rad en die anner ienglieshe mensies) Ons het geskinner oor party van die eksklusiewe "klubs" Dit was net pleinweg lekker om oor die dinge te praat wat ons liefhet...... fietsry en die mense wat daaraan deelneem. Dankie Speke en A!!!!!!!!!! Hendrik Petoors2007-08-21 23:47:46 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Sammajoor Posted August 21, 2007 Share Ek en M het nou die aand my Tandem Cranks wat ek by Speke gekoop het gaan haal. Was it nie nou lekker om oor fietse en hulle dinge te gesels nie!!!!!! Ons het gepraat oor fiets administrasie' date=' ons het gepraat oor mense, ons het gepraat oor die Wielnaaf (The Hub vir rad en die anner ienglieshe mensies) Ons het geskinner oor party van die eksklusiewe "klubs" Dit was net pleinweg lekker om oor die dinge te praat wat ons liefhet...... fietsry en die mense wat daaraan deelneem. Dankie Speke en A!!!!!!!!!! [/quote'] Van watter klubs nogal??????????????? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Hendrik Petoors Posted August 21, 2007 Share Maak nie saak nie!!!!!! netnou maak ek weer moeilkeid en die Wielnaaf kan nie nog 'n skeuring en afstigting bekostig nie!!!!!!!!.... wat ek wel kan se ons het wel van jou geskinner!!!!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Sammajoor Posted August 21, 2007 Share Maak nie saak nie!!!!!! netnou maak ek weer moeilkeid en die Wielnaaf kan nie nog 'n skeuring en afstigting bekostig nie!!!!!!!!.... wat ek wel kan se ons het wel van jou geskinner!!!!!!! As dit nie sleg was nie is ek ge-eerdGeniet jou dag Link to comment Share on other sites More sharing options...
Hendrik Petoors Posted August 21, 2007 Share As jy nie jou ore voel gloed het nie was dit NET goeie dinge!!!!!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Sammajoor Posted August 21, 2007 Share As jy nie jou ore voel gloed het nie was dit NET goeie dinge!!!!!!!! Hendrik ek weet ek is een van daai mense-- you either love them or hate them , ek weet daar is mense wat my nie voor hulle oe kan vedra nie en ek het vrede daarmee. Die liewe Vader het ons almal anders geskape en nie een van ons kan 'n ander verander nie. Wat ek wel weet is dat ek enige persoon wat net so fanaties is oor fietsry as ek to by Daantjie en die kallerhok sal neem om van hom 'n beter mens en fietsryer te maak. As ons net verby die sleg kyk sal ons sien dat diep binne die persoon 'n hart van goud is wat vir almal beskikbaar is Ons moet ophou om daardie sleg te sien en meer kan sien waar 'n mens die ander een kan help in plaas van die persoon tot 'n val te bring Ons moet onthou ons is nie een groter as fietsry in SA nie my R0.02c werd Link to comment Share on other sites More sharing options...
Hendrik Petoors Posted August 22, 2007 Share Gevleulde woorde sowaar!!!!!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
shaunh Posted August 22, 2007 Share Oom, did you speak about me? Can they give me money? Link to comment Share on other sites More sharing options...
ewep Posted August 22, 2007 Share ek weet daar is mense wat my nie voor hulle oe kan vedra nie en ek het vrede daarmee. Ek is een, wil hom net stuur om nog 'n F*@&EN NBLAAR BY DOERRRRRIIIIEEEE boom te gaan haal! Skies oom H, sallie weer hijack nie!ewep2007-08-22 09:10:51 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Man with no name Posted August 22, 2007 Share Het ek al genoem dat ons n downhill span vir TCS beplan? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Hendrik Petoors Posted August 22, 2007 Share Baie passend!!!!! Downhill pas nogal by TCS!!!!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Man with no name Posted August 22, 2007 Share Wel eintlik nie, jy sien daarin le ons probleem.... om een of ander rede is die TCS klimmers nie goed met downhills nie... iets met momentum te doen of so iets. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now