Jump to content

Lekker om by fietsers te kuier.


Hendrik Petoors

Recommended Posts

Ek en M het nou die aand my Tandem Cranks wat ek by Speke gekoop het gaan haal. Was dit nie nou lekker om oor fietse en hulle dinge te gesels nie!!!!!! Ons het gepraat oor fiets administrasie, ons het gepraat oor mense, ons het gepraat oor die Wielnaaf (The Hub vir rad en die anner ienglieshe mensies) Ons het geskinner oor party van die eksklusiewe "klubs" Dit was net pleinweg lekker om oor die dinge te praat wat ons liefhet...... fietsry en die mense wat daaraan deelneem. Dankie Speke en A!!!!!!!!!! Hendrik Petoors2007-08-21 23:47:46

Link to comment
Share on other sites

Ek en M het nou die aand my Tandem Cranks wat ek by Speke gekoop het gaan haal. Was  it nie nou lekker om oor fietse en hulle dinge te gesels nie!!!!!! Ons het gepraat oor fiets administrasie' date=' ons het gepraat oor mense, ons het gepraat oor die Wielnaaf (The Hub vir rad en die anner ienglieshe mensies) Ons het geskinner oor party van die eksklusiewe "klubs" Dit was net pleinweg lekker om oor die dinge te praat wat ons liefhet...... fietsry en die mense wat daaraan deelneem. Dankie Speke en A!!!!!!!!!! [/quote']

 

Van watter klubs nogal???????????????
Link to comment
Share on other sites

Maak nie saak nie!!!!!! netnou maak ek weer moeilkeid en die Wielnaaf kan nie nog 'n skeuring en afstigting bekostig nie!!!!!!!!.... wat ek wel kan se ons het wel van jou geskinner!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Maak nie saak nie!!!!!! netnou maak ek weer moeilkeid en die Wielnaaf kan nie nog 'n skeuring en afstigting bekostig nie!!!!!!!!.... wat ek wel kan se ons het wel van jou geskinner!!!!!!!

 

As dit nie sleg was nie is ek ge-eerd

Geniet jou dagWinkWink
Link to comment
Share on other sites

As jy nie jou ore voel gloed het nie was dit NET goeie dinge!!!!!!!!

Hendrik ek weet ek is een van daai mense-- you either love them or hate them , ek weet daar is mense wat my nie voor hulle oe kan vedra nie en ek het vrede daarmee. Die liewe Vader het ons almal anders geskape en nie een van ons kan 'n ander verander nie.

 

Wat ek wel weet is dat ek enige persoon wat net so fanaties is oor fietsry as ek to by Daantjie en die kallerhok sal neem om van hom 'n beter mens en fietsryer te maak.

 

As ons net verby die sleg kyk sal ons sien dat diep binne die persoon 'n hart van goud is wat vir almal beskikbaar is

 

Ons moet ophou om daardie sleg te sien en meer kan sien waar 'n mens die ander een kan help in plaas van die persoon tot 'n val te bring

 

Ons moet onthou ons is nie een groter as fietsry in SA nie

 

my R0.02c werd
Link to comment
Share on other sites

 

 

ek weet daar is mense wat my nie voor hulle oe kan vedra nie en ek het vrede daarmee.

 

Ek is een, wil hom net stuur om nog 'n F*@&EN NBLAAR BY DOERRRRRIIIIEEEE boom te gaan haal! WinkWink LOLLOL

 

Skies oom H, sallie weer hijack nie!

ewep2007-08-22 09:10:51

Link to comment
Share on other sites

Wel eintlik nie, jy sien daarin le ons probleem.... om een of ander rede is die TCS klimmers nie goed met downhills nie... iets met momentum te doen of so iets. 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout