Dit is tyd dat die owerhede 'n landswye veltog loods om "oomies en tannies" intelig dat die man/vrou of kind op die fiets 'n "stadige beweegende voertuig is" en dus die bestuurder van die voertuig die reels van die pad moet toepas - dis gaan verby as dit veilig is - anders wag tot dit veilig is -