Jump to content

FJP

Members
  • Posts

    29
  • Joined

  • Last visited

  1. Daar is gewoonlik ryers wat verder ry ook. Die meeste plaaslike ryers werk nog en ry so om betyds terug te wees. Die Brandwag roete is net 40km, maar die ryers wat verder wil ry, draai gewoonlik, oppad terug, af na Grootbrak.
  2. Daar is elke oggend 'n padfiets groep wat 05:30 vanaf Tuinroete Agri in Voorbaai vertrek. Die Brandwag roete word gery (+/- 40km) Daar is ryers wat vroeër omdraai Almal is welkom
  3. Daar gaan Saterdag 06 Desember 2012 'n MTB groeprit wees. Die vertrektyd is 05:30 vanaf Shell Truckport in Voorbaai. ************************************* Ons het ook elke oggend in die week 'n padfiets groep wat 05:30 vanaf Tuinroete Agri af ry. (Kom bymekaar by die afdraai na die TOTAL garage.) Die Brandwag roete word gery (+/- 40km), daar is egter ryers wat vroeër omdraai. Almal is welkom om saam te ry
  4. I have just received this in my inbox Dear Affiliates Please be informed that Russell Lund has been found guilty of an anti-doping rule violation. The sanction is a two year period of ineligibility and he is therefore prohibited from competing in any organised sport up to and including 04 April 2013. An extract from the notice to him: ‘Further to the anti-doping disciplinary hearing that took place on the 27 October 2011 in Johannesburg, you were found guilty under article 2.1 of the South African Institute for Drug-Free Sport Anti-Doping Rules 2009 relating to the presence of a prohibited substance in your sample. The decision of the Anti-Doping Disciplinary Committee is the following: The imposition of a period of ineligibility of two (2) years, but that the period of ineligibility is credited against the period for which you had been formally suspended. Accordingly, you are prohibited from competing in any organised sport until and including the 04 April 2013.’ Cycling South Africa will continue its efforts to eradicate the sport of such infringements and as such, ongoing education and awareness programmes in partnership with SAIDS will be a continued focus. William Newman Vice President Cycling South Africa _________________________________ +27 (0) 21 9039580 (Telephone) +27 (0) 83 321 3695 (mobile) +27 (0) 86 616 1458 (Fax) william@cyclingsa.com (E-mail)
  5. Onthou asb dat daar Maandag oggend, 26 Desember 2011, 'n padfiets sowel as bergfiets wedren plaasvind. Dit begin 07:00 vanaf die amfi teater in Hartenbos
  6. You failed to mention about the cycling nicknames
  7. Die meeste van ons het agterligte vir sigbaarheid en veiligheid. Dit word nou vroeg lig en ons gebruik nie nou ligte voor nie
  8. Jy kan saam met die ryers wat in Mosselbaai/Heiderand terug ry, dan kry jy nog De Bakke se bult ook uit. Sien uit om julle almal hier te sien. Ons het vanoggend Internasionale status gehad, hier is 'n fietsryer vanaf Austria wat saam met ons gery het
  9. Ek kan ongelukkig nie die roetekaart hier oplaai nie, dit is blykbaar te groot Die kaart is egter beskikbaar op Mosselbaai Toerisme se webwerf. Hier is die skakel na die kaart, dit is 'n mooi kleurkaart met roetes duidelik daarop aangedui http://www.visitmosselbay.co.za/cycling/attachment/a3-cycling-leaflet-low-res-2/
  10. Tuinroete Agri is on the mainroad, between Langeberg Mall and Mossel Bay. The groupride start from Johnnie Koen Cycles, they are the last shop in the Tuinroete Agri building
  11. Daar is bergfietsroetes vir alle vlakke van fiksheid en kundigheid. Sal kyk of ek die kaart met die bergfietsroetes kan kry
  12. Die weeksoggend rit is so +/- 40km. Dit is 'n uit en terug roete, die stadiger ryers draai gewoonlik om as die 1ste groep terugkom. Daar is gewoonlik 'n groep wat nie Brandwaghoogte doen nie, hulle draai om net voor die hoogte begin (+/- 32km) Saterdae is gewoonlik 100km, dit is ook 'n uit en terug roete waar van die ryers vroeër omdraai. Daar is gewoonlik 'n groep wat 50-70km doen op 'n Saterdag
  13. Gedurende Desember (eintlik die hele jaar) is daar elke oggend 'n padfiets groeprit vanaf Tuinroete Agri in Voorbaai Daar word op die Oudtshoornpad na Brandwag gery. Die draaipunt is bo-op Brandwaghoogte Die vertektyd is 05:30 Saterdae word daar gewoonlik na Herbetsdale of na George gery Almal is welkom om te kom saam ry
  14. Gedurende Desember (eintlik die hele jaar) is daar elke oggend 'n padfiets groeprit vanaf Tuinroete Agri in Voorbaai Daar word op die Oudtshoornpad na Brandwag gery. Die draaipunt is bo-op Brandwaghoogte Die vertektyd is 05:30 Saterdae word daar gewoonlik na Herbetsdale of na George gery Almal is welkom om te kom saam ry
  15. Arran Brown Dennis van Niekerk Brad Potgieter Martin Weseman James Perry Hulle is almal deel van die Daiken/Gu span
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout