Jump to content

Insanity

Members
  • Posts

    5
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Insanity

  1. jip, disqualify all of us then, apply the rule to every one who crossed the line. Why should only 2 of us get DQ'd? It was only R3000 of prize money we missed out on. We get paid to give our sponsor's exposure so that they can invest more money in the sport so that we can cycle and race and at the end of the day so that the comm can have his job, they just don't get it do they?
  2. yes i also agree, i am not at all fighting the issue that we were disqualified rules is rules, its because it was unfair of them to only disqualify us 2, they shouldve stopped the whole race.
  3. nope, no apeal was lodged and apparantly we were more on the wrong side, but no warning and no one telling us we were dq'd. I dont really care now, cos its done, but if they dont do anything about it it is going to happen again.
  4. Ek dink sy naam is Wilburt, so jongerige ou gewees met die rooi karretjie.
  5. Ek wil net hoor wat dink julle: Die girls het saam die VC gery by Campus 2 Campus, en die van julle wat gery het sal weet dat die wind erg was en ons heeltyd in die gutter was. Ons hele bunch was konstant oor die wit lyn gewees, ons het nie 'n waarskuwing gekry wat ons kon hoor nie. Ons was net die 3 girls oor in die bunch op die einde. My team mate het 2de gekom en ek 3de, toe ons wag vir prys uitdeling kom die fotograaf na ons toe en vra of dit ons is wat geDQ is, ek se toe nee want niemand het enige iets vir ons gese nie. Ek besluit toe om anyway die comm te gaan vra wat gaan aan, uit die 3 girls wat in die bunch oor was waarvan ALMAL heeltyd oor die wit lyn was, is net ek en my team mate GEDQ. Die girl wat gewen het het nogsteeds haar prys gekry en ons is heeltemal van die results afgehaal. Nadat ons apel aangeteken het,(oor wat ek dink baie onregverdig was) is daar net vir ons gese hulle hou by die besluit. Dis die groot rede hoekom ek ophou padfiets ry het is oor sulke nonsens en na hoeveel jaar kan hulle nogsteeds nie Komms kry wat kan redeneer en hulle foute kan reg maak nie. By wie moet mens kla en wie sal actually na mens luister en iets aan die saak doen??
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout