Jump to content

Soekie

Members
  • Posts

    1
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Soekie

  1. Charles & Familie Ons kan julle nie vertroos nie - n?t God kan dit doen. Maar ons kan vir julle s? hoe diep en innig ons met julle saamvoel in jul verlies. Ons wil julle vra om van dag tot dag stilweg op God te vertrou. Hy sal Sy vertroosting skenk soos 'n lentere?n in die barre woestyn. Hy sal jul verskeurde gemoedere genees en jul deur trane 'n re?nboog laat sien. Baie sterkte Corrie & Zue-Mari?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout