Hi almal. Wat n gesprek. Ek ry nou al n rukkie fiets en wat ek agter kom in vandag se fietsry is dat niemand, iemand iets goed kan se nie. Ek was by die SA's en het gesien wat gebeur het in results. Go Nolan. Mens kan sien hoekom hy ook SA points gewen het. Met n span wat kan saamwerk en nie kinderagtig is soos meeste van ons So-called pro teams, sal hy nog ver kom. Hoe ek dit verstaan het was dat Shaun se team hom verbiet het om met sy bike te ry. Maar hulle het hom nie n time trile bike gegee nie. Ek wonder of is dit hoe Pro teams werk. Gee vir sekere mense bikes en ander moet self spaar en self dit koop. So maak hy toe sy eie plan, wat ander mense toe baie moerig maak. Dit is net snaak dat daardie selfde mense wat 20min voor die start van sy race issues gehaat het al weke voor die tyd geweet het dat hy met die bike gaan ry. Hoekom nie toe al vir hom gese het dat dit volgens die team verkeerd is nie. Wat net hardseer was is dat mense altyd die slegte sal raaksien. Hy het n goeie race gery. So ook baie ander ryers. Ek dink as julle kan ry soos julle praat dan gaan SA een van die sterkste fietsry lande in die wereld wees.