Jump to content

Peetl

Members
  • Posts

    2
  • Joined

  • Last visited

Recent Profile Visitors

The recent visitors block is disabled and is not being shown to other users.

  1. Event Name: Om die BergWhen: 03/08/2024Where: CVO Kalahari, Olifantshoek, Northern CapeCategory: Mountain BikeBaie Welkom by ons eerste Om Die Berg! Baie dankie vir u belangstelling en ondersteuning. Hiermee dan ‘n paar reëlings en besonderhede. Registrasies en wegspring vanaf CVO Kalahari Skoolterrein, Plaas Neylan. 1 km buite Olifantshoek. Daar is veilige parkering vir u voertuig asook ‘n kinder area met toesig vir die kleintjies. Daar sal genoeg waterpunte wees op die verskillende roetes. Die 100km roete sal ook ‘n punt met ‘n eet dingetjie hê. Al die verskillende afstande bestaan uit grondpad. Die 100km deelnemers sal begelei word deur die dorp (3km) met die wegspring. Die 100km is dan reg Om Die Berg en deelnemers gaan dan ook deur die berg gaan. Daar sal heerlike kosstalletjies, snoepie en kroeg wees by die terrein. Daar is ook gratis kamp geriewe met warm storte beskikbaar op die terrein. 5km Draf/Stap - R50 10 km Draf/Stap - R100 10 km Fiets - R100 35km Fiets - R150 50km Fiets - R200 100km Fiets - R250 Swartfiets resies - Gratis Goodiebag en medalje vir alle deelnemers Go to Event Page.
  2. Good morning all. Does anyone know if you will be able to open the battery and replace the cells should they go bad? I am looking to buy a second hand bicycle, but first want to know if I will be able te replace cells etc before buying second hand.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout