Hoor fietsryers sĂȘ dis 'n beter resies as Argus MTB? Foutloos georganiseer. Mooiste roete. Vol uitdagings. As jy fiks is kan jy oral ry. Baie goed georganiseer. Beste waarde vir geld. ROBERTSON WINERY voldoen beslis aan die "motto" SMALL TOWN, BIG HEART[/b Dit is 'n roete wat almal volgende jaar MOET bywoon!!! hoop om nog van julle daar te sien!