Jump to content

mr bean

Members
  • Posts

    16
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    strand
  1. HAHA lekker ek wens julle kan sien hoe het ek vandag sit en lag vir julle Groete en lekker dag Mr.Bean
  2. Toema na 10 keer sal jy nie verstaan vra vir sammajoor wa is sy ''home-school''miskien kan hy jou oor die muur help
  3. dankie vergewe die sammajoor hy probeer nog gesag afdwing
  4. wie is jou mannetjie
  5. hoe dan nou sammajoor dink ek was op skool en jy was by home-schooling want jy spel net so sleg
  6. nee ek is die ou muur gebou het die ou wat die muur geverf het staan agter jou neus
  7. vra jy my of se jy my ek weet ek bly ook daar maar iemand wat homself ordentlik beskou sal groet so die wat dink hulle is ordentlik kan volgende keer groet
  8. Ag sjuim small h dit is nie so erg jy het seker al baie pakslae in jou lewe gehad dit is hoekom jy ken van tou op gooi
  9. Dink die onnie wat so kla oor spelfoute moet jou ook aanpraat ''gestress'' jy is bietjie van die topic af jammer om te hoor jou lewe is so onstabiel miskien moet jy ophou skynheilig wees en agter paaie ry dan hoef jy niemand te groet en so te stres
  10. Dankie champion joker mense soos jy wat dink hulle is d*@#*$s slim is nie altyd so d!@*$*s slim as wat hulle dink hulle is
  11. HAHA baie snaaks sal volgende keer kyk vir die ou wat lyk soos n nar sal dan weet dit is jy
  12. jy is reg op die einde van die dag moet n mens dit geniet en glo my ek geniet fietsry
  13. kom by dit is nie n opstel wat ek geskyf het wat jy moet merk
  14. nee moet se mtb ryers groet altyd ek ry n mtb misk is dit probleem die roadies is jaloers oor die mtb ryers wat hulle wegry
  15. ek ry nie n f1 ek ry n 1976 vw beatel groet kos nie geld klink my jy ook so n poephol
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout