Jump to content

Weltevreden

Members
  • Posts

    2
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    Pretoria
  1. My mening: wiele gaan 'n groter verskil maak. Jy kan waarskynlik meer gewig spaar op 'n stel wiele as op die groupset. Onthou om te kyk na ligte resiesbande ook, dan kan jy die ligte resiesbande op die goeie wiele sit vir wedrenne, en oefen met jou bestaande wiele en swaarder oefenbande wat jou meer myle gee. Die Shimano-wiele is heeltemal aero en redelik lig, maar ek is nie juis mal oor hulle nie, want hulle is maar bietjie flimsy (buig maklik speke ens). As jy na die ander opsie kyk, kan jy redelik krag spaar en rigiditeit wen op die crank en arm; op die derailleurs dink ek nie jy gaan regtig veel waarde vir jou geld kry nie.
  2. Just to confirm: repairing a carbon bike really works. I had a nasty bunch fall in February which basically broke my one chainstay about 3/4 and cracked both seatstays on a lovely bike only 6 months old. A structural engineer cycling friend told me that the material qualities of carbon actually fix better than any other type of bike, and referred me (with advice from Bruce Reyneke Cycles) to LST (Light Structures Technology) in Silverton, Pretoria. They did an excellent job (for R1500+VAT). The bike rides as good as before again , and no-one else even notices that the bike is not brand new and spotless.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout