Jump to content

hollander

Members
  • Posts

    2
  • Joined

  • Last visited

  1. Ja die drywer ht gstop, so 500meter verder, het hulle blykbaar gesien maar weet nie hoe dit gebeur het nie.Ek het met drywer gepraat en hy se hy het dit omtrent nie eers gevoel toe hy haar raakgery het nie. Dit lyk nie of hy haar ingetrek het nie maar wel met die trok se bak(flat bed) getref het wat heelwat breer is as die bestuurder kompartement. Daar was bloed op die hoek van die "flat bed", i ooggetuie het fotos geneem daarvan. So my beskeie opinie is dat daar i wanskatting van afstand was met die bak se breedte. Pieter.
  2. Ek was op die toneel mense en ek moet se om jou maatjie se seer te sien is nie lekker nie. Dalk moet die motoriste net bietjie stadiger ry in sulke weer want ek belowe julle die spoed wat die karre verby die ongelukstoneel gejaag het, was skrikwekkend, al was daar ligte wat gewaarsku het.Thx v julle simpatie mense
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout