Ja die drywer ht gstop, so 500meter verder, het hulle blykbaar gesien maar weet nie hoe dit gebeur het nie.Ek het met drywer gepraat en hy se hy het dit omtrent nie eers gevoel toe hy haar raakgery het nie. Dit lyk nie of hy haar ingetrek het nie maar wel met die trok se bak(flat bed) getref het wat heelwat breer is as die bestuurder kompartement. Daar was bloed op die hoek van die "flat bed", i ooggetuie het fotos geneem daarvan. So my beskeie opinie is dat daar i wanskatting van afstand was met die bak se breedte. Pieter.