Nounet met die Drinkwaterskloof Ranger station gepraat en hulle het aangedui dat deurgang deur die Kloof gesluit is vir verkeer op hierdie stadium agv te hoë watervlakke. Hulle verwag egter dat dit beter sal wees in so 2 of 3 dae. Hoop daai water loop teen 'n spoed daar weg! Sien julle Saterdag, come hell or "High Water".